Vroë dragtigheid onder tewe
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Vroë dragtigheid onder tewe
Naand mense. Ek begin die post omdat daar die laaste paar jaar al vele argumente of gesprekvoering is of was rondom die onderwerp.
Baie jagters beweer hul het al vroeg in die seisoen dragtige tewe raak geloop. Nou voordat idmand so 'n jagter as leunaar uit maak, wil ek graag iets vra.
Neem asb foto's!!!
Ons almal het deesdae n vorm van kamera byderhand, hetsy n volwaardige kamera of n selfoon, dus neem asb foto's van so n dragtige teef en plaas dit hier op die draad.
Maak ook asb melding van area waar die teef geskiet is asook datum van die gelukkige dag! Hoe meer inligting hoe beter.
Ek voel net dat ons almal by dit kan baat en so doende kan leer by mekaar en dalk n patroon of teorie kan uitwerk as daar tewe is wat vroeër in die seisoen dragtig word.
Jagters groete
Jaco Jones
Sent from my SM-A320F using Tapatalk

Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Vroë dragtigheid onder tewe
Sal interesant wees om te sien wanneer eerste fotos die jaar deurkom.
groete
groete
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Vroë dragtigheid onder tewe
Klaar blyklik is daar nog nie dragtige jakke die jaar geskiet nie? Ek verstaan dit bykans nie want gewoonlik is die mense vol stoories oor vroë dragtigheid...
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Vroë dragtigheid onder tewe
dweetster in Piet Retief of Vryheid... hyt my gesè hy gaan dalk Vryheid toe na sy broer.
hy moet maar feite kom regmaak.. sy sein swak Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
hy moet maar feite kom regmaak.. sy sein swak Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Vroë dragtigheid onder tewe
Dankie Naas.
Sal graag wil hê Dweedster moet vir ons meer inligting gee. Soos verseker waar teef geskiet is en of net een fetus op eierstokke was.
Ek sal my self nou nie as ekspert op die gebied stel nie, maar as ek n skatting moet waag sal ek sê daardie tesf was om en by 2 weke dragtig...
Dalk iemand met meer ervaring wat kan befestig of reghelp?
Groete
Jaco
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Sal graag wil hê Dweedster moet vir ons meer inligting gee. Soos verseker waar teef geskiet is en of net een fetus op eierstokke was.
Ek sal my self nou nie as ekspert op die gebied stel nie, maar as ek n skatting moet waag sal ek sê daardie tesf was om en by 2 weke dragtig...
Dalk iemand met meer ervaring wat kan befestig of reghelp?
Groete
Jaco
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vroë dragtigheid onder tewe
Sal die droogte van laas jaar en die beter reen van die jaar in meeste plekke nie by dra tot vroe dragtigheid nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Riempies (Revo)
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Mon Sep 09, 2013 11:19 am
Re: Vroë dragtigheid onder tewe
Middag Manne
Dweetster sal meer inligting verskaf biedjie later. Die Teef is hier in Vryheid by my geskiet. Ons het verseker meer fetusse gesien ten minste 4 of 5. Ons sal nou gou gaan kyk en terugvoering gee.
Naas, dankie van Dweet af, vir jou bydra en hulp met die plaas van die inligting en fotos.

Only a sinner, saved by Gods grace !!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Vroë dragtigheid onder tewe
Julle besef dat tewe wat nou al dragtig is, nie vroeg is nie.
Hulle kry kleintjies van einde Julie vroeg Augustus af reg deur tot September.
Werk dan terug die dragtigheid...
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Hulle kry kleintjies van einde Julie vroeg Augustus af reg deur tot September.
Werk dan terug die dragtigheid...
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Vroë dragtigheid onder tewe
nog fotos vanaf Vryheid
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Vroë dragtigheid onder tewe
Bees nou ek deurmekaar... waneer is paartyd dan.. en eindig "moeilike tyd"BeesBreet wrote:Julle besef dat tewe wat nou al dragtig is, nie vroeg is nie.
Hulle kry kleintjies van einde Julie vroeg Augustus af reg deur tot September.
Werk dan terug die dragtigheid...
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
want as ek op Vra vir taffie bl 12/13 kyk is daar ook sulke fotos in Sep Aug...
die goed maak my kop deurmekaar...
lyk my n mens moet jou niecte veel aan statistiek stuur nie.. weet nie..
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Vroë dragtigheid onder tewe
Erhard is reg, dis nie nou regtig meer vroeg nie. Begin laas maand was dit nog vroeg.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Vroë dragtigheid onder tewe
Paar tyd is enige iets van einde April tot begin Junie. Waar is die slim manne, help my reg as ek verkeerd is.naas222 wrote:Bees nou ek deurmekaar... waneer is paartyd dan.. en eindig "moeilike tyd"BeesBreet wrote:Julle besef dat tewe wat nou al dragtig is, nie vroeg is nie.
Hulle kry kleintjies van einde Julie vroeg Augustus af reg deur tot September.
Werk dan terug die dragtigheid...
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
want as ek op Vra vir taffie bl 12/13 kyk is daar ook sulke fotos in Sep Aug...
die goed maak my kop deurmekaar...
lyk my n mens moet jou niecte veel aan statistiek stuur nie.. weet nie..??
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Jakkals is vir 60 dae dragtig (give or take)
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Vroë dragtigheid onder tewe
Daarsy, hier is ek trug. Riempies is net buite Vryheid rigting Dundee. Ons het vroeg aand op sy damwal n vinnige stop gemaak omdat hy van tyd tot tyd jakkalse hoor teen sy huis.
Tie teef was aleen en het dadelik op n elsneus geriageer.
15sec van ek elsneus gespeel het is sy op 50mtr geklop.
Later die aand op ander plaas het ons nog n teef en 2rene gekry.
Daai teef het agresief en sonder om die wind te werk in gestorm.
Tie teef was aleen en het dadelik op n elsneus geriageer.
15sec van ek elsneus gespeel het is sy op 50mtr geklop.
Later die aand op ander plaas het ons nog n teef en 2rene gekry.
Daai teef het agresief en sonder om die wind te werk in gestorm.
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Vroë dragtigheid onder tewe
Ek het nog nie hier by my eninge dragtige tewe gekry nie. Het gister aand weer 2 tewe geskiet en van middag ook n teef maar al 3 sonder eninige teken van dragtigheid.
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp