Dagse, Corne JvR uit Wes kaap, al baie geleer van julle manne. Ek hoop om ook n bydrae te lewer waar ek kan. My gewere bestaan tans uit n 2506 remington 700,308 Sako, 22brno mod 1 en 357 ruger gp100. Lekker dag vir almal.
Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
Nuwe aansluiting
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Nuwe aansluiting
Baie welkom hier Corne
Ek glo jy gaan dit baie geniet hier.
Ek glo jy gaan dit baie geniet hier.
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
-
cornejvr
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Tue Jun 05, 2018 8:42 am
Re: Nuwe aansluiting
Dankie, Ek glo ek sal
Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
Sent from my VTR-L09 using Tapatalk
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe aansluiting
More nuweling, hoop jy ontspan heerlik hier saam by die kamp 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD

