Ek wil graag wors maak van n 2 tand hamel, sal sekerlik net die 2 boude gebruik.
Kan ek maar boerewors speserye gebruik of moet ek dit bietjie anders benader?
Ek neem aan ek kan die wors net so maal, dis nie nodig om vet by te voeg nie?
Skaap wors
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Skaap wors
Jy het klaar sy eiers verwyder - as jy boereWORS speserye gebruik mag die hamel jou vergewe en sal die wors seker goed uitkom...!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Skaap wors
Viking wrote:Jy het klaar sy eiers verwyder - as jy boereWORS speserye gebruik mag die hamel jou vergewe en sal die wors seker goed uitkom...!
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Skaap wors
Oom, ons het al 'n paar keer dit gemaak. Ons gebruik altyd Freddy hersh se goldmedal russion speserye. Ons volg die resep op die pak, maar ons gebruik net skaap (die pak sê bees en vark) en ons sit ook 2kg ekstra vleis in. My oupa en pa het vir baie lank vleisbewerk vir ander mense. Al ding is, die Hammel moet vet wees.
Ek dink die resep sê, 7kg vet vleis en 5kg lean vleis. Ons gooi 2kg lean vleis ekstra.
Ek dink die resep sê, 7kg vet vleis en 5kg lean vleis. Ons gooi 2kg lean vleis ekstra.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Skaap wors
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag. ... -maak.html
RESEPTE VIR SKAAPWORS
RESEP 1:
5 KG MAER, ONTBEENDE SKAAPVLEIS
2,5 ML GEDROOGDE TIEMIE
2,5 ML GEDROOGDE SALIE
5 ML FYN NEUTMUSKAAT
5 ML FOELIE
25 ML SOUT
10 ML SWARTPEPER
250 ML SOET WYN
DERMS VIR STOP
Sny die vleis in blokkies van 50 mm. Meng die speserye en strooi oor die vleis. Laat verkieslik oornag staan. Sprinkel die soetwyn bo-oor, maal die vleis en stop die derms.
RESEP 2:
Skaapwors
5 KG SKAAPVLEIS (VERKIESLIK MET HEELWAT VET)
500 G SKAAPSTERTVET, INDIEN DIE VLEIS SONDER VET IS.
20 ML TOT 55 ML FYN SOUT (NA SMAAK)
10 ML VARS GEMAALDE WITPEPER
25 ML GEMAALDE KOLJANDER
20 ML TOT 25 ML PIMENTO
150 ML WIT ASYN
400 ML WORCESTERSOUS
90 G SKAAPDERMS VIR DUN WORS, OF VARKDERMS VIR GEWONE DIKTE WORS.
Sny die vleis en vet in 50 mm-blokkies. Meng al die droë bestanddele met die vleis en maal. Sprinkel die asyn en Worcestersous oor die gemaalde vleis en meng liggies maar deeglik. Stop in die worsderms. Die dun wors is ook geskik om gedroog te word.

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Skaap wors
Baie dankie vir die resepte.FHM wrote:http://lekkerreseptevirdiejongergeslag. ... -maak.html
RESEPTE VIR SKAAPWORS
RESEP 1:
5 KG MAER, ONTBEENDE SKAAPVLEIS
2,5 ML GEDROOGDE TIEMIE
2,5 ML GEDROOGDE SALIE
5 ML FYN NEUTMUSKAAT
5 ML FOELIE
25 ML SOUT
10 ML SWARTPEPER
250 ML SOET WYN
DERMS VIR STOP
Sny die vleis in blokkies van 50 mm. Meng die speserye en strooi oor die vleis. Laat verkieslik oornag staan. Sprinkel die soetwyn bo-oor, maal die vleis en stop die derms.
RESEP 2:
Skaapwors
5 KG SKAAPVLEIS (VERKIESLIK MET HEELWAT VET)
500 G SKAAPSTERTVET, INDIEN DIE VLEIS SONDER VET IS.
20 ML TOT 55 ML FYN SOUT (NA SMAAK)
10 ML VARS GEMAALDE WITPEPER
25 ML GEMAALDE KOLJANDER
20 ML TOT 25 ML PIMENTO
150 ML WIT ASYN
400 ML WORCESTERSOUS
90 G SKAAPDERMS VIR DUN WORS, OF VARKDERMS VIR GEWONE DIKTE WORS.
Sny die vleis en vet in 50 mm-blokkies. Meng al die droë bestanddele met die vleis en maal. Sprinkel die asyn en Worcestersous oor die gemaalde vleis en meng liggies maar deeglik. Stop in die worsderms. Die dun wors is ook geskik om gedroog te word.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Skaap wors
Ek sien Crown National het n "Mutton Sauasage" wors speserye wat hulle verkoop.
Het iemand dit dalk al gebruik?
Het iemand dit dalk al gebruik?