More.
Ons het die eeraste besending Hyperpod 2 ontvang.
Dis regtig 'n puik stukkie toerusting vir enige jagter.
R2890.00 RRP
www.youtube.com/watch?v=Q-qo6qaYjho
Hyperpod 2
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Hyperpod 2
Goed, beter, 6millimeter!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Hyperpod 2
Geno, baie goeie opsies met die produk gaan mooi werk met enige jag situasie, selfs vir die bakkie jagters wat agter op staan en daar nie reeling is nie.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Hyperpod 2
Wonner hoe meer of minder stabiel is hy teenoor die Trigger stick, daai driepoot?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hyperpod 2
Koop en toets vir ons.