Nuwe aansluiting

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
B-Vista
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Tue May 29, 2018 11:17 am

Nuwe aansluiting

Post by B-Vista »

Goeie dag ek is John Basson woonagtig aan die Weskus.

Dit lyk vir my lekker hier so het besluit om julle te kom pla met vrae.

Ek en my drie seuns skiet graag en herlaai ons eie patrone, ons is baie versigtige herlaaiers en vat geen kanse.
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Nuwe aansluiting

Post by Smitstertjies »

Jy is reg. Dit is baie lekker hier.

Baie welkom!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe aansluiting

Post by tripodmvr »

Baie welkom. Gesien in die lig van die geweer wat in stukke is en hier vertoon is, kan veilige laai prosesse nie oorbeklemtoon word nie.

Geniet jou kuier saam met ons.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply