30-06 vs 6.5
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
30-06 vs 6.5
manne ek vra bietjie opinies.
ek het reeds my hart op n 3006 gesit(gaan n 270 ook kry).ek wil intussen die 3006 met 165gr nosler bt skiet tot ek die die 270 ook kry waarna ek dalk die 3006 sal vat na 180gr om die verskil na die 270 die moeite werd te maak.
nou vertel paar manne my hulle sal eerder n 6.5 creedmore vat as n 3006.hy skop glo n 3006 se gat met alle aspekte.
ek wil die geweer gebruik vir medium wild tot eland.nou en dan bietjie ghong skiet op 700m maks.nou vir my is n 3006 met n 180gr koel @2600fps op n eland of koedoe beter as n 6.5 met 123gr @3000fps.die vinnige koel gaan mos vinniger opbreek as hy groot been vang?ek is maar gewoond groter wild groter kaliber,of mis ek iets hier?
die geweer gaan 70% vir jag gebruik word,ek weet op lang afstande gaan die 6.5 beter wees,maar in my dommigheid kan jy nie die 2 kalibers met mekaar vergelyk nie.as ek op n jagplaas sou kom wat n 30kal n vereiste is sit ek nogsteeds met n 270 en 6.5
help my reg asb

.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 30-06 vs 6.5
30-06 met n goeie 180 - 220 greiner sal gaaf loop op eland.
6.5 sal nie my stem kry vir jou behoeftes nie
Sent from my iPhone using Tapatalk

- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: 30-06 vs 6.5
Ek stem met jou saam dat mens nie n 30-06 en n 6.5 met mekaar kan vergelyk nie. "Horses for courses" soos die Engelsman sê. Die keuse is eerder tussen die 6.5 en die 270. Daar in die Suid Vrystaat waar ek ook groot geword het, is bitter min kluise sonder n 270.johans wrote:
die geweer gaan 70% vir jag gebruik word,ek weet op lang afstande gaan die 6.5 beter wees,maar in my dommigheid kan jy nie die 2 kalibers met mekaar vergelyk nie.as ek op n jagplaas sou kom wat n 30kal n vereiste is sit ek nogsteeds met n 270 en 6.5
help my reg asb
Ek weet wat my keuse sou wees tussen die twee.
Sterkte met die lekker swaar besluit.
Groetnis
Philip
Philip
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: 30-06 vs 6.5
waar het jy gebly?Philip J wrote:Ek stem met jou saam dat mens nie n 30-06 en n 6.5 met mekaar kan vergelyk nie. "Horses for courses" soos die Engelsman sê. Die keuse is eerder tussen die 6.5 en die 270. Daar in die Suid Vrystaat waar ek ook groot geword het, is bitter min kluise sonder n 270.johans wrote:
die geweer gaan 70% vir jag gebruik word,ek weet op lang afstande gaan die 6.5 beter wees,maar in my dommigheid kan jy nie die 2 kalibers met mekaar vergelyk nie.as ek op n jagplaas sou kom wat n 30kal n vereiste is sit ek nogsteeds met n 270 en 6.5
help my reg asb
Ek weet wat my keuse sou wees tussen die twee.
Sterkte met die lekker swaar besluit.
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 30-06 vs 6.5
Altwee kalibers staan in my kluis. Ek is baie lief vir my 6.5, maar die 30-06 is defenitief die beter allrounder.
n 168 gr Barnes gaan enige eland morsdood skiet, selfs deur die dik bladbeen. As jy bietjie langer afstande wil skiet/jag kan jy iets soos n 168 Accubond longrange met beter BC teen 2800fps skiet met n 24 duim loop.
Die 6.5 kan n eland doodskiet, maar slaan jy n dik been het jy dalk moeilikheid.

416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: 30-06 vs 6.5
Ek het net so klipgooi van jou af groot geword in Rouxvillejohans wrote:waar het jy gebly?Philip J wrote:Ek stem met jou saam dat mens nie n 30-06 en n 6.5 met mekaar kan vergelyk nie. "Horses for courses" soos die Engelsman sê. Die keuse is eerder tussen die 6.5 en die 270. Daar in die Suid Vrystaat waar ek ook groot geword het, is bitter min kluise sonder n 270.johans wrote:
die geweer gaan 70% vir jag gebruik word,ek weet op lang afstande gaan die 6.5 beter wees,maar in my dommigheid kan jy nie die 2 kalibers met mekaar vergelyk nie.as ek op n jagplaas sou kom wat n 30kal n vereiste is sit ek nogsteeds met n 270 en 6.5
help my reg asb
Ek weet wat my keuse sou wees tussen die twee.
Sterkte met die lekker swaar besluit.
Groetnis
Philip
Philip
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 30-06 vs 6.5
Smitstertjies jy is reg en verkeerd met jou stelling hier. Ek glo absoluut daarin om my Swede te skiet met die koeël gewig waarvoor hy ontwerp is en waarvoor hy beroemdheid verwerf het nl. 156/160gr. Met die klas koeël gewig met goeie konstruksie skiet jy lag lag deur daai ekstra dik been op eland. Dit was op 220m.Smitstertjies wrote:Altwee kalibers staan in my kluis. Ek is baie lief vir my 6.5, maar die 30-06 is defenitief die beter allrounder.
n 168 gr Barnes gaan enige eland morsdood skiet, selfs deur die dik bladbeen. As jy bietjie langer afstande wil skiet/jag kan jy iets soos n 168 Accubond longrange met beter BC teen 2800fps skiet met n 24 duim loop.
Die 6.5 kan n eland doodskiet, maar slaan jy n dik been het jy dalk moeilikheid.
Sodra jy die ligter koeëls in die 6.5e skiet verloor jy daai bo gemiddelde SD waarvoor die Swede oorspronklik beroemd geraak het en het jy net nog 'n gemigelde SD wat wegsmeld tussen die ander kalibers.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 30-06 vs 6.5
Ek stem. Die 156 greiners sal maklik deur daai been skiet, maar met n baie laer spoed wat weer ander goggas wakker maak op langer afstande soos windskuif, bulletdrop etc. Energie en dus static shock is ook wesenlik laer as die 30 kwes sin. Die 6.5 is n baie goeie allrounder, maar die 30-06 bied n wyer reeks van moontlikhede. Vra bietjie vir Cappie hoe wyd gaan soek hy die gonge met die swaarder koele in sy nul kwes. Waar die 6.5 wel my stem sal kry is recoil is baie matig. Ek skiet dus inherent meer akkuraat met die sweed.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Gideonviljoen
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Thu Apr 13, 2017 7:13 pm
Re: 30-06 vs 6.5
Ekt die 260 rem en 30-06. Vir jou behoeftes gaan jy 30-06 meer geniet. Hoofsaaklik vir jag, leke 180g of meer as bosveld jag, en ja plase raak nou vol dinge met min kaliber.
Sako 30-06
Sako Varmint 260
Sako 22-250
CZ 375 H&H
Miroku 12G
Glock 9mm
Sako Varmint 260
Sako 22-250
CZ 375 H&H
Miroku 12G
Glock 9mm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 30-06 vs 6.5
Stem 100% Saam. Julle manne skiet wyd en dan speel al daai goed 'n rol. Ek skiet nie maklik verder as 300m nie en op daai afstand het die groot probleme nog nie regtig begin nie.Smitstertjies wrote:Ek stem. Die 156 greiners sal maklik deur daai been skiet, maar met n baie laer spoed wat weer ander goggas wakker maak op langer afstande soos windskuif, bulletdrop etc. Energie en dus static shock is ook wesenlik laer as die 30 kwes sin. Die 6.5 is n baie goeie allrounder, maar die 30-06 bied n wyer reeks van moontlikhede. Vra bietjie vir Cappie hoe wyd gaan soek hy die gonge met die swaarder koele in sy nul kwes. Waar die 6.5 wel my stem sal kry is recoil is baie matig. Ek skiet dus inherent meer akkuraat met die sweed.
As dit my keuse was tussen die gewere hier bo sou die 30-06 verseker in die kluis gewees het. Vir my lê die regte keuse tussen die 6.5 en die 270.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 30-06 vs 6.5
As jy n regte allrounder soek koop net n 300

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 30-06 vs 6.5
300wsm jaLUAN wrote:As jy n regte allrounder soek koop net n 300
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 30-06 vs 6.5
johans wrote:manne ek vra bietjie opinies.
ek het reeds my hart op n 3006 gesit(gaan n 270 ook kry).ek wil intussen die 3006 met 165gr nosler bt skiet tot ek die die 270 ook kry waarna ek dalk die 3006 sal vat na 180gr om die verskil na die 270 die moeite werd te maak.
nou vertel paar manne my hulle sal eerder n 6.5 creedmore vat as n 3006.hy skop glo n 3006 se gat met alle aspekte.
ek wil die geweer gebruik vir medium wild tot eland.nou en dan bietjie ghong skiet op 700m maks.nou vir my is n 3006 met n 180gr koel @2600fps op n eland of koedoe beter as n 6.5 met 123gr @3000fps.die vinnige koel gaan mos vinniger opbreek as hy groot been vang?ek is maar gewoond groter wild groter kaliber,of mis ek iets hier?
die geweer gaan 70% vir jag gebruik word,ek weet op lang afstande gaan die 6.5 beter wees,maar in my dommigheid kan jy nie die 2 kalibers met mekaar vergelyk nie.as ek op n jagplaas sou kom wat n 30kal n vereiste is sit ek nogsteeds met n 270 en 6.5
help my reg asb
Jy moet ander mense ontmoet, vergeet die 270 en koop 6.5 en 06
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: 30-06 vs 6.5
VersekerCapt. Oblivious wrote:johans wrote:manne ek vra bietjie opinies.
ek het reeds my hart op n 3006 gesit(gaan n 270 ook kry).ek wil intussen die 3006 met 165gr nosler bt skiet tot ek die die 270 ook kry waarna ek dalk die 3006 sal vat na 180gr om die verskil na die 270 die moeite werd te maak.
nou vertel paar manne my hulle sal eerder n 6.5 creedmore vat as n 3006.hy skop glo n 3006 se gat met alle aspekte.
ek wil die geweer gebruik vir medium wild tot eland.nou en dan bietjie ghong skiet op 700m maks.nou vir my is n 3006 met n 180gr koel @2600fps op n eland of koedoe beter as n 6.5 met 123gr @3000fps.die vinnige koel gaan mos vinniger opbreek as hy groot been vang?ek is maar gewoond groter wild groter kaliber,of mis ek iets hier?
die geweer gaan 70% vir jag gebruik word,ek weet op lang afstande gaan die 6.5 beter wees,maar in my dommigheid kan jy nie die 2 kalibers met mekaar vergelyk nie.as ek op n jagplaas sou kom wat n 30kal n vereiste is sit ek nogsteeds met n 270 en 6.5
help my reg asb
Jy moet ander mense ontmoet, vergeet die 270 en koop 6.5 en 06
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: 30-06 vs 6.5
gaan jy die geweer wat jy by jou pa kry verkoop?nie ek nie.Trompie wrote:VersekerCapt. Oblivious wrote:johans wrote:manne ek vra bietjie opinies.
ek het reeds my hart op n 3006 gesit(gaan n 270 ook kry).ek wil intussen die 3006 met 165gr nosler bt skiet tot ek die die 270 ook kry waarna ek dalk die 3006 sal vat na 180gr om die verskil na die 270 die moeite werd te maak.
nou vertel paar manne my hulle sal eerder n 6.5 creedmore vat as n 3006.hy skop glo n 3006 se gat met alle aspekte.
ek wil die geweer gebruik vir medium wild tot eland.nou en dan bietjie ghong skiet op 700m maks.nou vir my is n 3006 met n 180gr koel @2600fps op n eland of koedoe beter as n 6.5 met 123gr @3000fps.die vinnige koel gaan mos vinniger opbreek as hy groot been vang?ek is maar gewoond groter wild groter kaliber,of mis ek iets hier?
die geweer gaan 70% vir jag gebruik word,ek weet op lang afstande gaan die 6.5 beter wees,maar in my dommigheid kan jy nie die 2 kalibers met mekaar vergelyk nie.as ek op n jagplaas sou kom wat n 30kal n vereiste is sit ek nogsteeds met n 270 en 6.5
help my reg asb
Jy moet ander mense ontmoet, vergeet die 270 en koop 6.5 en 06
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
dankie manne.nou het ek vrede
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 30-06 vs 6.5
Wel niemand het geweet jy kry n geweer by jou pa nie en niemand het geweet jy wil of moet n geweer dan verkoop nie. Jy kan koop en skiet net wat jy wil maar die 6.5 en 06 gaan n beter combo wees, of dit n beter combo is vir wat jy wil doen as 270 en 06/6.5 is up to you. As jy n jagter is sal die 270 en 06 mooi werk maar as jy ook bq tyken skiet gaan die 6.5 beter werk en nee ek sal geen geweer ooit verkoop nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: 30-06 vs 6.5
270 sal maar moet job vir teiken ook ou cappie
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: 30-06 vs 6.5
.. "en nee ek sal geen geweer ooit verkoop nie..."
Well said Cappie!!!
Spoken like a true marksman!
Well said Cappie!!!
Spoken like a true marksman!
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 30-06 vs 6.5
Hier het ek al gesien 'n goeie antwoord begin met : "Wat wil jy doen?"
30-06 met 180gr en 6.5 met 123gr (3000fps) en Eland ... (veral as jy Bosveld/kort afstand byvoeg) alles in dieselfde sin is maar "gevaarlik".
'n 6.5 met 'n swaar koeël, wat nie te vining vlieg nie, werk vir my in die Bosveld regtig goed.

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Messor
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Re: 30-06 vs 6.5
Kyk, as jy vir my sê dat jy 'n 180gr koeel wil skiet teen 2600ft/s, en gong wil skiet tot op 700m maks, dan sal ek elke dag van die week vir jou sê koop 'n 308. Ek sien geen nut hoekom jy 'n 30-06 sal will aanskaf vir daai doel nie, die 308 sal dit beter doen.johans wrote:
ek wil die geweer gebruik vir medium wild tot eland.nou en dan bietjie ghong skiet op 700m maks.nou vir my is n 3006 met n 180gr koel @2600fps op n eland of koedoe beter as n 6.5 met 123gr @3000fps
As jy vir my sê jy wil 'n 180gr teen 2800ft/s skiet, wel dan is dit die 06, as jy dit teen 3000ft/s wil skiet, dan is dit een van die 300's.
Maar besluit net eers mooi wat jy wil doen, want ek skiet 180gr koeels in my 308 geweer ook teen 2600ft/s.
En my geweer is geen 6.5 as dit kom op 'n kilometer nie, maar tot met 700m skiet die 308 lag lag.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: 30-06 vs 6.5
messor ekt sommer geraai 2600fps,ek het nie n 3006 of 308 nie dus die raaiskoot.maar as ek hom kan skiet @2800fps dan is ek meer tevrede.Messor wrote:Kyk, as jy vir my sê dat jy 'n 180gr koeel wil skiet teen 2600ft/s, en gong wil skiet tot op 700m maks, dan sal ek elke dag van die week vir jou sê koop 'n 308. Ek sien geen nut hoekom jy 'n 30-06 sal will aanskaf vir daai doel nie, die 308 sal dit beter doen.johans wrote:
ek wil die geweer gebruik vir medium wild tot eland.nou en dan bietjie ghong skiet op 700m maks.nou vir my is n 3006 met n 180gr koel @2600fps op n eland of koedoe beter as n 6.5 met 123gr @3000fps
As jy vir my sê jy wil 'n 180gr teen 2800ft/s skiet, wel dan is dit die 06, as jy dit teen 3000ft/s wil skiet, dan is dit een van die 300's.
Maar besluit net eers mooi wat jy wil doen, want ek skiet 180gr koeels in my 308 geweer ook teen 2600ft/s.
En my geweer is geen 6.5 as dit kom op 'n kilometer nie, maar tot met 700m skiet die 308 lag lag.
eks nie n groot fan van n 308 nie,moet my nie vra hoekom nie,dis maar net ek
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Messor
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Re: 30-06 vs 6.5
Johan
My voorstel sal wees om deeglik navorsing te doen.
Ek het ook nie 'n 30-06 nie, maar ek weet presies wat hy kan doen in elke gewigklas.
Dit help nie jy koop net 'n ding en kom later agter jy wou eintlik 'n 300WSM gehad het nie.
Maak seker jy ken elke kaliber se kenmerke, en hoe jy hom kan gebruik vir jag of teiken.
Ongelukkig klink jy huidiglik soos meeste 30-06 eienaars
My voorstel sal wees om deeglik navorsing te doen.
Ek het ook nie 'n 30-06 nie, maar ek weet presies wat hy kan doen in elke gewigklas.
Dit help nie jy koop net 'n ding en kom later agter jy wou eintlik 'n 300WSM gehad het nie.
Maak seker jy ken elke kaliber se kenmerke, en hoe jy hom kan gebruik vir jag of teiken.
Ongelukkig klink jy huidiglik soos meeste 30-06 eienaars
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: 30-06 vs 6.5
Messor wrote:Johan

jy slaan die spyker op die kop.my eerste keuse was die 300wm.net om die gaping van die 270 af bietjie meer te rek na die volgende kaliber.maar ek dink nie ek gaan die 300 tot sy volle potensiaal benut nie.eks ook nie lus vir nog n barrel burner nie.ek het reeds 3006 dies ens
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Messor
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Re: 30-06 vs 6.5
Hulle wiskunde is nie so lekker niejohans wrote:hoe klink hulle?
jy slaan die spyker op die kop.my eerste keuse was die 300wm.net om die gaping van die 270 af bietjie meer te rek na die volgende kaliber.maar ek dink nie ek gaan die 300 tot sy volle potensiaal benut nie.eks ook nie lus vir nog n barrel burner nie.ek het reeds 3006 dies ens
Jy sien as jy 'n geweer 70% vir jag gebruik, en jy worry om sy loop uit te skiet, dan moet jy bietjie gaan optel die kostes van al die goed wat jy daarmee geskiet het tot sy loop uit is.
As jy daai som maak dan kom jy agter die loop is spotgoedkoop in vergelyking, nie eens noemenswaardig nie.
But alas, jy moet vir jouself iets koop waarvan jy hou, die lewe is te kort om dit nie te doen nie.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: 30-06 vs 6.5
ek betaal darm nie vir die bokke wat ek skiet nie.gaan jag dalk een keer n jaar op n jagplaasMessor wrote:Hulle wiskunde is nie so lekker niejohans wrote:hoe klink hulle?