Minox ZA5 HD 3-15X42

Post Reply
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Minox ZA5 HD 3-15X42

Post by Blink Stefaans »

Goeie more mense..ek het die kans om n Minox ZA5 HD 3-15X42 tweedehands te koop.
Ken die maak glad nie maar ek verneem dit is nie te sleg nie.
Het enig van julle so n skoop en wat is julle ervaring
Hoor graag
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3614
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Minox ZA5 HD 3-15X42

Post by Fanta300 »

Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
Vergo10
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Mon Jul 14, 2014 3:20 pm

Re: Minox ZA5 HD 3-15X42

Post by Vergo10 »

Sjoe, ek klink nou al net soos van die ou toppies op die forum, MAAR, waarvoor wil jy die ding gebruik? Ek het die groter een (afgehaal) 5-25x56 want het gevind die kruishaar is veels te fyn vir my doeleindes. Die glas is glad nie sleg nie, maar op die baan kon ek beter fokus kry op 350m met my Steiner 4-16x56. Dus, afhangende van die prys en die toepassing....is dit nie slegte glas nie.
Howa .308 Std 22", Howa .243 Bull 24", CZ 455 Evo Varmint 20.5", 300WSM Mod70 Supergrade

I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
Blink Stefaans
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm

Re: Minox ZA5 HD 3-15X42

Post by Blink Stefaans »

Ek gaan hom op my 7x64 sit. Die geweer gaan meestal vir vlakte skiet gebruik word
Ek kan hom kry vir R3500 met n paar merkies op
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Post Reply