Etiese Jag vir die bakkie-bekruip manne

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Etiese Jag vir die bakkie-bekruip manne

Post by J le Roux »

Logika darem!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Etiese Jag vir die bakkie-bekruip manne

Post by PWV »

Daar het julle dit nou!! >:+
User avatar
Willeboer
Full Member
Full Member
Posts: 204
Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am

Re: Etiese Jag vir die bakkie-bekruip manne

Post by Willeboer »

Het nou amper van my stoel geval soos ek lag!!!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Etiese Jag vir die bakkie-bekruip manne

Post by PJS »

Willeboer wrote:Het nou amper van my stoel geval soos ek lag!!!!



Stem!! ImageImageImageImage
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
Basie2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm

Re: Etiese Jag vir die bakkie-bekruip manne

Post by Basie2 »

Het in Standardton area blesbokke gaan “skiet”.... hulle wei teen 80km/u, almal kyk stip vir jou op 500- 700m!!

Die naasste skoot het ek op 210m een breinskoot geskiet. Op daardie afstand staan hulle 3 sekondes, dan draf daai lawwe ooi! Die verste bok is op 450m geskiet die dag, bladskoot.

Dit was my eerste, maar nogal ‘n gesig om 800 bokke in ‘n trop te sien!

My 2c - ek kan nie 80km/u draf nie, so ja ek het vanaf die ‘jeep’ geskiet.


Sent from my iPad using Tapatalk
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Etiese Jag vir die bakkie-bekruip manne

Post by Harambe »

Jy kannie stry nie. Daai's 'n goeie argument.
Of so iets
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Etiese Jag vir die bakkie-bekruip manne

Post by koos 2 »

Briljant !!!!!!!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Etiese Jag vir die bakkie-bekruip manne

Post by Chevvy SS »

Hierdie was 'n gesprek oor "etiese jag" op Fbook, en een van die komiese plasings. Daar was weer 'n perd wat net wil stapjag; as een sê hy ry met sy bakkie van sy huis tot op die plaas was dit ook verkeerd.

En die volgende oggend vroeg begin 'n nuwe ou met 'n plasing: wat sal julle as etiese jag beskou? ><)
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 681
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm

Re: Etiese Jag vir die bakkie-bekruip manne

Post by Harambe »

Solank die dier nie ly nie en hy nie stres nie, gee ek nie om hoe en wat nie.
Of so iets
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Etiese Jag vir die bakkie-bekruip manne

Post by Apie »

Wat vir my oneties gaan wees is as my kinders vra vir biltong en droeëwors en ek moet sê daar is nie.....


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply