Linker Hand O/U

Post Reply
User avatar
Rooster1089
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm

Linker Hand O/U

Post by Rooster1089 »

Goeie middag,

Ek wil graag weet of 'n linkerhandse O/U se "lever" ook na regs gestoot word om die nek te knak?
Of breek almal na regs maak nie saak watter kant toe die haelgeweer gemaak is nie?

Groete
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
johannvdg
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am

Re: Linker Hand O/U

Post by johannvdg »

Ek dink Blaser offer n dedicated linkerhandse haelgeweer aksie, op aanvraag, waar die top lever na links getrek word, by die res is dit slegs die kolf wat aangepas is vir linkerhandse gebruik. Daar is waarskynlik ander ook, ek het nog nie gaan soek nie, want ek is regs.

Sent from my SM-P605 using Tapatalk
Post Reply