Howa 1500 vs. Remington 700 ADL
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Howa 1500 vs. Remington 700 ADL
Ek wonder of Remington 5jaar terug gedink het die meeste mense gaan eder Japanese gewere koop as n Remington
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Howa 1500 vs. Remington 700 ADL
EK het in 2012 'n Howa .375 Ruger bestel toe dit die craze of the day was. Toe ek by Safari instap en die geweer in my hande het was ek nie gelukkig met die slot aksie se gevoele n afwerking van die geweer nie. Ek het toe eerder 'n Ruger in die kaliber gekoop.Capt. Oblivious wrote:Ek wonder of Remington 5jaar terug gedink het die meeste mense gaan eder Japanese gewere koop as n Remington
In 2016 se einde het pel met 'n varminter by my opgedaag en die kwaliteiet was vir my beter. Die laaste SS heavy barrel wat ek gekoop het se aksie en afwerking is baie netjies en glad. Dalk was die een in 2012 net grof omdat dit 'n lang aksie was ek weet nie, maar voel my die nuwe modelle is bietjie netjiese en gladder afgewerk.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
