S365
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: S365
Kon almal toe darem al 'n blik of 2 kry
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: S365
Gister twee gekry by SO Boksburg
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S365
My twee blikke by Champions gaan haal. Twee jong manne agter die toonbank het spesiaal vir my gehou. Baie dankbaar daarvoor.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: S365
Hier by my adverteer een winkel R435 vir S365 en R500 vir MP200. Weet nie waar hierdie verskille vandaan kom nie.Pvdw wrote:R360 as ek reg gehoor het
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: S365
Swede NSN hier in Pretoria teer op manne wat verleë is. Dis maar hoe hulle besigheid doen. Hulle prys vir S365 is 'n skamele R520/Blik.Swede wrote:Hier by my adverteer een winkel R435 vir S365 en R500 vir MP200. Weet nie waar hierdie verskille vandaan kom nie.Pvdw wrote:R360 as ek reg gehoor het
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: S365
Jis dan is ek happy met S&O se R385 n blik. Maar ja, jy sal seker handelaars kry wat n vet kans vat as hulle kan.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: S365
dink ek het net oor die R360 inc vat by Nobeltec betaal
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: S365
R333/blik by Champions maar alles binne 'n uur uitverkoop
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S365
Ja, Fantie, loop ek toe uit met die merk van die bees - R666 vir twee blikke.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: S365
Fanta300 wrote:R333/blik by Champions maar alles binne 'n uur uitverkoop
Fantie , Driepoot,
Hoe het julle geweet om te gaan koop. Ek sonder julle nie uit nie maar dit lyk net vir my of hier n voortrekery is wat S365 aanbetref .
Groetnis
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: S365
Gewoonlik bestel jy vooraf dan word jou naam op n lys geplaas. Wanneer die kruit beskikbaar word gaan haal en betaal jy dit. Werk soos n "back order"
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: S365
Dit is eintlik baie eenvoudig. Ek kry my 365 op "lay-buy".GERT vd M wrote:Fanta300 wrote:R333/blik by Champions maar alles binne 'n uur uitverkoop
Fantie , Driepoot,
Hoe het julle geweet om te gaan koop. Ek sonder julle nie uit nie maar dit lyk net vir my of hier n voortrekery is wat S365 aanbetref .![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Groetnis
Gert
My naam is permanent by my plaaslike handelaar op 'n waglys vir kruit. Elke keer as daar kruit oppad is, kry ek 'n SMS of 'n Whatsapp dat ek my litte moet roer.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: S365
Gert, as jy desperaat is kan ek jou help met ‘n blik
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: S365
Fanta300 wrote:Gert, as jy desperaat is kan ek jou help met ‘n blik
Baie dankie Fantie , het jou n pm gestuur
Waardeer dit