Goeie dag manne, ek is jammer indien daar alreeds iewers hieroor gepraat is in die verlede en ek is seker daar is, maar wil graag weet hoe julle manne die roepe wat julle het op die roeper verdeel of in sekere kategorieë plaas?
Ek het 'n redelike sterk vermoede wat elke roep behels maar sal graag wil sien hoe julle denkwyses en redenasies daaroor is.
Ek sien uit om van julle te hoor.
Vriendelike Groete
Jakkalsroep klanke klassifikasie?
- nicolvisagie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Sun Oct 01, 2017 12:58 am
Jakkalsroep klanke klassifikasie?
I'm always pursuing the next dream, hunting for the next truth.-Stanley Kramer
SAKO TRG 22 (.308)
HOWA 1500 HOGUE Varmint (.243AI)
SAKO TRG 22 (.308)
HOWA 1500 HOGUE Varmint (.243AI)
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Jakkalsroep klanke klassifikasie?
nicol
ek my roeper opgedeel in volgende afdelings
haas
bok
enkel jak
groep jak
distress
kleintjie locate
foxpro klanke
eiei klanke
baklei
ander diere
ens ens
om dit meer efektief te doen moet jy die oorspronklike klanke koop... daarby kry jy n lys van
wate elke klank is en hoe hy aangewend word..
maar as jy copy gaat jy deurmekaar raak
koop by Geno en vra hom vir n uiteensetting van klanke...hy help daarmee..
die oor en weer uitruil van klanke..
jy vat die ontwikelaar van die klank se brood van sy bord af... ek sê ni jy doen dit nie... maar jou opmerking van jyt n redelike idee van elke klank laat my bitji wonder...

222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- nicolvisagie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Sun Oct 01, 2017 12:58 am
Re: Jakkalsroep klanke klassifikasie?
Naas
Baie dankie vir die Reply op my boodskap. Ek het gewonder of iemand ooit gaan terug kom na my toe. Ek hou vanjou manier van klassifikasie. Dit maak die opdeel net baie makliker.
Ek het laasjaar in September oom Heinrich se jakkalskursus in Davel bygewoon waar ons meestal met die roepe van die gevordere roep kursus gewerk het en verstaan darem al daardie roepe. My probleem het laasweek ingekom toe ek by Geno by huntex tafjak 1-4 asook paljas gekoop het. Net Paljas het volledige beskrywings van die klanke en tafjak 2 het so n paar roepe wat daarop beskryf word. Ek respekteer en ondersteun dus elkeen van diegene wat gehelp maak het aan die CD's en sal nie verwag om dit iewers verniet te kry nie. Ons gemeenskap is alreeds so klein.
EK het nou al seker die hele forum deurgelees en gesearch opsoek na moontlik antwoorde en kon met 'n hele paar regkom. Ek lees wel baie raak dat daar in of op die cd's informansie in verband met die roepe is maar myne het soos bogenoemde net 2 van die 5 informasie op.
Ek probeer nou maar net die 140 roepe vir myself uiteensit en werklik verstaan hoe elkeen gemaak is en onder watter omstandighede hy die beste sal werk.
Weereens dankie vir die hulp.
Baie dankie vir die Reply op my boodskap. Ek het gewonder of iemand ooit gaan terug kom na my toe. Ek hou vanjou manier van klassifikasie. Dit maak die opdeel net baie makliker.
Ek het laasjaar in September oom Heinrich se jakkalskursus in Davel bygewoon waar ons meestal met die roepe van die gevordere roep kursus gewerk het en verstaan darem al daardie roepe. My probleem het laasweek ingekom toe ek by Geno by huntex tafjak 1-4 asook paljas gekoop het. Net Paljas het volledige beskrywings van die klanke en tafjak 2 het so n paar roepe wat daarop beskryf word. Ek respekteer en ondersteun dus elkeen van diegene wat gehelp maak het aan die CD's en sal nie verwag om dit iewers verniet te kry nie. Ons gemeenskap is alreeds so klein.
EK het nou al seker die hele forum deurgelees en gesearch opsoek na moontlik antwoorde en kon met 'n hele paar regkom. Ek lees wel baie raak dat daar in of op die cd's informansie in verband met die roepe is maar myne het soos bogenoemde net 2 van die 5 informasie op.
Ek probeer nou maar net die 140 roepe vir myself uiteensit en werklik verstaan hoe elkeen gemaak is en onder watter omstandighede hy die beste sal werk.
Weereens dankie vir die hulp.
I'm always pursuing the next dream, hunting for the next truth.-Stanley Kramer
SAKO TRG 22 (.308)
HOWA 1500 HOGUE Varmint (.243AI)
SAKO TRG 22 (.308)
HOWA 1500 HOGUE Varmint (.243AI)
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Jakkalsroep klanke klassifikasie?
skryf geno n mail... heg dalk kwitansie aan en vra hom mooi... sterkte
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- nicolvisagie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Sun Oct 01, 2017 12:58 am
Re: Jakkalsroep klanke klassifikasie?
Baie dankie en sal vir hom stuur. Groete