Watter droewors casing
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Watter droewors casing
Ek "leen" nog elke keer by 'n pel casings om droewors te maak. Ek moet nou bietjie my eie koop.
Dit was 'n sintetiese casing. Ons koop gewoonlik maar Crown se spices as ons boerewors maak.
Ek beplan om die Safari droewors spices te gebruik.
Wattter casings gebruik julle?
Kan julle iets voorstel wat ek by Crown kan koop? Of iets ander naby Fourways?
Dankie

- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Watter droewors casing
Ek gebruik crown se skaap derm vir wors maak, het egter baie lanklaas gekoop. so kan nie met pryse help nie.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Watter droewors casing
Ek is glad nie mal oor die sintetiese derms nie, proe soos plastiek.Beer (Christo) wrote:Ek "leen" nog elke keer by 'n pel casings om droewors te maak. Ek moet nou bietjie my eie koop.
Dit was 'n sintetiese casing. Ons koop gewoonlik maar Crown se spices as ons boerewors maak.
Ek beplan om die Safari droewors spices te gebruik.
Wattter casings gebruik julle?
Kan julle iets voorstel wat ek by Crown kan koop? Of iets ander naby Fourways?
Dankie
Koop skaap derms by Crown, gaan n paar rand kos maas dis die moeite werd.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Watter droewors casing
Dankie, skaap derm is die advies wat ek by die spice winkel ook gekry het.
Enige ander advies vir 'n lekker droeworsie... Of, gaan ek regkom met net die Safari droewors spice.
My vorige batch het bietjie te min vet in gehad en het hard geword. Sit julle dit twee keer deur die mincer?
Enige ander advies vir 'n lekker droeworsie... Of, gaan ek regkom met net die Safari droewors spice.
My vorige batch het bietjie te min vet in gehad en het hard geword. Sit julle dit twee keer deur die mincer?
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Watter droewors casing
Skaaptert vert werk lekker as jy kan kry.Beer (Christo) wrote:Dankie, skaap derm is die advies wat ek by die spice winkel ook gekry het.
Enige ander advies vir 'n lekker droeworsie... Of, gaan ek regkom met net die Safari droewors spice.
My vorige batch het bietjie te min vet in gehad en het hard geword. Sit julle dit twee keer deur die mincer?
Brisket vet is vir my n wenner, maak net seker dis brisket en nie binnevet nie.
Crown se Safari spice is my gunsteling, ek sit 15% vet in.
Sny vleis en vet in blokkies, meng saam in n bak. Meng speserye soos op die pak, gooi by vleis en vet mengsel.
Los dan die speserye saam met die vleis vir so 12ure.
Mince eenkeer met n 4.5mm mincer plaat. Moenie te styf stop nie.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Watter droewors casing
Hier is jy op die regte pad gesit. Ek gebruik soms ook Crown se plaaswors spice vir my droewors. Jy kan self by van die Crown winkels van die spices proe voor jy dit koop. N pak grof gemaalde "toasted" koljander is ook altyd in my shopping lys vir daai ekstra koljander smaak in my droewors.sako 30-06 wrote:Skaaptert vert werk lekker as jy kan kry.Beer (Christo) wrote:Dankie, skaap derm is die advies wat ek by die spice winkel ook gekry het.
Enige ander advies vir 'n lekker droeworsie... Of, gaan ek regkom met net die Safari droewors spice.
My vorige batch het bietjie te min vet in gehad en het hard geword. Sit julle dit twee keer deur die mincer?
Brisket vet is vir my n wenner, maak net seker dis brisket en nie binnevet nie.
Crown se Safari spice is my gunsteling, ek sit 15% vet in.
Sny vleis en vet in blokkies, meng saam in n bak. Meng speserye soos op die pak, gooi by vleis en vet mengsel.
Los dan die speserye saam met die vleis vir so 12ure.
Mince eenkeer met n 4.5mm mincer plaat. Moenie te styf stop nie.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Watter droewors casing
Dankie, dit klink soos 'n plan...
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Watter droewors casing
My skoonpa gooi koljander op en in alles wat vleiserig is. En ek het geen probleem daarmee nie.
Of so iets
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Watter droewors casing
Beer,
Ek was vir baie lank heilig oortuig dat wors, of dit nou nat of droog is, moet met regte derm gemaak word.
Skaal van ekonomie het my so 2 jaar gelede oortuig om 'n slag na sintetiese kolageen derm te kyk - regte derm kos jou al meer as R4 per kg!
Die sintetiese derm is omtrent dieselfde prys - nou kom die verskil!
Sintetiese derm is eenvormig in dikte(die wand vd derm)en lengte asook die omtrek.
Ek werk VEEL makliker met die sintetiese derm en ook vinniger en die eindproduk is konstant. Die ewige geknoop van nat derm word UITGESKAKEL!
Freddy Hirsch verkoop sintetiese derms in kleiner maat verpakking - jy hoef dus nie 5 jr se voorraad te koop vir een jagseisoen nie! Dit wat oor is word nie gevries nie, net in lugdigte houer geplaas vir volgende keer se gebruik.
Op die vuur of in die pan het ek nog nie wors gehad wat sommer bars nie - en die stopproses getuig ook van minder breek "casings"
Kennisse, famiie en vriende het nog nooit gekla dat die wors in 'n kondoom gestop is nie - die kwaliteit kolageen derm is "bite friendly"
Ek is dit eens met die manne wat nog ou skool wil wees dat boerewors of wildswors noodsaak 'n regte derm....maar ek het lankal aanvaar dat die tegnologie 'n mens se lewe kan makliker maak!

" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Re: Watter droewors casing
ek het n ou lekke boere ou duitser boere se wors resep toe ons da was ..hier kom my..probeer regtig hys mooi mooi
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.