Haelgeweer se loop sny

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Haelgeweer se loop sny

Post by Apie »

naas222 wrote:ek hier n ou matras gaat hom bitji looi met 222 ....12boor...en 3006... horisontaal vertikaal....op 5m... en dan n press wood bord agter hom sit en kyk ... sal fotos opsit die naweek
weet hy gaat hom nie stop nie...
maar iets is beter as niks

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Die bed is vir Concealment.
Nie Cover nie.... daar is n redelike verskil!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Zuku
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm

Re: Haelgeweer se loop sny

Post by Zuku »

My ondervinding is dit is n "Kilo Alfa Kilo" idee omdat ek al sulke modified haelgewere geskiet het.

n Haelgeweer sonder n kolf met net n pistool greep lyk net cool. Die geweer skop baie hard en sukkel om die wapen te beheer. As jy n pistool greep met n kolf opsit ja (benellei tactical/ franchi spas). Die kolf help om die wapen op te lyn met die teiken en beheer baie makliker

Om die loop korter te sny het sy eie probleme. Die sprei word groter en die impak minder. Daar is n limiet tot waar die loop afgesny kan word. Die gunsmith van ons weermag klub het elke keer n paar sentimeters afgesny van n ou pompaksie. Met so 2/3 van die loop weg polish n AAA rondte net n sinkplaat sonder om deur hom te skiet op 15m.

LOL ( jy het seker al gehoor n skelm hardloop as hy n pompaksie hoor oorhaal) LOL. So oefen die laai gedeelte baie!!!!!!

Ek sal voorstel sit in opvoubare of teleskoop kolf op met pistool greep (as jy wil). en los die loop

PS watter maak en model haelgeweer het jy
Post Reply