Soft nose " lood " punte
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Soft nose " lood " punte
Naand manne.
Ek wil asb 'n vraag vra oor soft nose punte. Soos ek hulle in die pakkies koop en ook hanteer is daar party wat se punte plat/krom/misvorm is . Nou ek het my 300 Win Mag se seating die oopgemaak om te sien hoe hy aan die binnekant lyk en werk. Ek vat toe van die plat punte en druk hom daarin en sien dat hy aan die kante vassteek en nie in die gaatjie gaan as julle verstaan wat ek probeer verduidelik.
Nou myns insiens is dat as jy nou die punt laai, sal sy TPL en die van 'n punt wat nie plat is verskil. Dus as ek my seating die gestel het op bv 85 mm vir 'n punt wat nie plat is nie , en ek laai dan 'n punt wat plat is voor sal sy TPL bv 84.2mm wees.
Kan julle miskien vir my verduidelik hoe ek te werk gaan om dan die punte wat plat is voor ook te laai dat sy TPL dieselfde bly.
Ek luister graag.
Groetnis

JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Soft nose " lood " punte
Druk hy an die kant van die seater plug vas?
As dit die seater plug is draai jy hom bloot net verder uit en en stel tot jy weer 85 slaan, Maar onthou nou net baie van die skerp punte steek ook aan die kante vas, dit is modat die seater plug se binne diameter net kleiner as die ogive is.
Onthou as dit by herlaai kom is dit baie beter/meer akuraad om TPL van die ogive af te meet. Dit is meer korekte bepaling van Jump en ook met die timing want nou slaan die ogive die lande presies elke keer op dieselfde tyd

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Soft nose " lood " punte
Naand ou Dokkie, hoop dit gaan goed.
Het gedink dit gaan weer ek en jy wees. Ek oorweeg dit nou om in die 300 WM net " monolistiese" (spelling) te skiet want daar is nie soveel probleme met plat punte ens.
In my gebroke kennis gaan ek jou nou probeer verder verduidelik. As ek die seater plug uitdraai , is daar 'n "pypie" in wat aan die onderkant 'n gaatjie het wat in die vorm van 'n kegel loop van onder na bo , met 'n gaatjie aan die bokant.
Nou as ek een van die plat punte vat, en ek druk hom in , dan druk hy teen die kante vas voor hy nog aan die gaatjie rak. Met 'n normale punt, gaan die punt deur die gaatjie en druk die wand van die punt teen die kante.
Dus is my probleem dat die plat punt nie deur die gaatjie gaan en dus dieper in die dop in druk.
Ek luister graag.
Het gedink dit gaan weer ek en jy wees. Ek oorweeg dit nou om in die 300 WM net " monolistiese" (spelling) te skiet want daar is nie soveel probleme met plat punte ens.
In my gebroke kennis gaan ek jou nou probeer verder verduidelik. As ek die seater plug uitdraai , is daar 'n "pypie" in wat aan die onderkant 'n gaatjie het wat in die vorm van 'n kegel loop van onder na bo , met 'n gaatjie aan die bokant.
Nou as ek een van die plat punte vat, en ek druk hom in , dan druk hy teen die kante vas voor hy nog aan die gaatjie rak. Met 'n normale punt, gaan die punt deur die gaatjie en druk die wand van die punt teen die kante.
Dus is my probleem dat die plat punt nie deur die gaatjie gaan en dus dieper in die dop in druk.
Ek luister graag.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Soft nose " lood " punte
Neem fotos en sit op.
Daai pypie met die kegel is die seater plug, so as hy by hom vassteek, kan jy nogsteeds dieper en vlakker stel deur die skroef en en uit te draai
Daai pypie met die kegel is die seater plug, so as hy by hom vassteek, kan jy nogsteeds dieper en vlakker stel deur die skroef en en uit te draai
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Soft nose " lood " punte
Hi Jaco S
Kan ek maar my 2c gee, dok help my ook op die oomblik so wil nie slim klink. Watse maak punte is die wat die probleem gee?
Ek verstaan presies wat jy met die pypie en als bedoel.
Groete
erx

-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Soft nose " lood " punte
Ek kan sien dat die probleem kom by die seating, want elke loodpuntjie is nie ewerdig plat geslaan nie, dus gaan die seating diepte verskil.
Probeer 'n vervangings part kry en modify een van die seaters.
Beyers
Probeer 'n vervangings part kry en modify een van die seaters.
Beyers
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Soft nose " lood " punte
Erx / Dok
Dit is tans Nosler Partitions. Die wat plat is druk teen die wande van die seating plug vas , en die wat nog skerp punte het gaan in die gaatjie in. Dit beteken dat ek die heeltyd verstellings maak en dat my seating depth in die dop in nie dieselfde is nie.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Soft nose " lood " punte
Jaco,
Modify jou seater plug soos Oom Gerard van GSC aanwys:

Goed, beter, 6millimeter!
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Soft nose " lood " punte
Geno geweet ek het daai plan erens gesien.
Beyers
Beyers
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Soft nose " lood " punte
Geno.
Myne lyk soos jou eerste prentjie met die B en C op. Wat egter gebeur is dat die loodpunte wat plat is voor teen die wande so bietjie bo B vassteek en dan in die dop in seat. "n gewone punt gaan soos die prenjie aandui in die gaatjie in.
Waar het jy die prentjie gekry. Ek sal graag die artikel ook wil lees.
Myne lyk soos jou eerste prentjie met die B en C op. Wat egter gebeur is dat die loodpunte wat plat is voor teen die wande so bietjie bo B vassteek en dan in die dop in seat. "n gewone punt gaan soos die prenjie aandui in die gaatjie in.
Waar het jy die prentjie gekry. Ek sal graag die artikel ook wil lees.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Soft nose " lood " punte
Laat jou seater plug dan net groter boor sodat die plug teen die ogive druk.
Oom Gerard het destyds die foto geplaas.
Oom Gerard het destyds die foto geplaas.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Biltongjagter
Re: Soft nose " lood " punte
Jaco, watter plan jy ookal maak, moet net die koe?ls se punte met 'n vyl bykom soos een outjie ons vertel het hy met sy koe?ls maak as die 'seater die' hulle iewers druk nie 
Sy groeperings was so wyd soos wa wiele!
(Natuurlik die swak koe?ls se skuld, hoe anders?)
Groete,
Koos.
Sy groeperings was so wyd soos wa wiele!
(Natuurlik die swak koe?ls se skuld, hoe anders?)
Groete,
Koos.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Soft nose " lood " punte
Gaan 'n potloodskerpmaker nie werk nie? 
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Soft nose " lood " punte
Jaco
As joune soos die prntjie lyk met die B en C is daar niks fout nie, dit is entlik beter as wat die punt van die koeel agter vasdruk.
Daai linker kanste prentjie is nastenby op die ogive gemeet wat baie meer akuraat is as wat jy van die punt af meet. Dit is hoekom ek persoonlik al my Rondtes se TPL van die OGIVe af meet soos ek reeds ges? het.
Daarvoor is die tool daar

ONTHOU DIE JUMP IS DIE AFSTAND VAN DIE OGIVE VAN DIE KOEEL AF TOT BY DIE LANDE, DAAI STUKKIE VRUBOOR EN DIT IS WAT KONSTANT MOET WEES

Last edited by Jagtersdok on Wed Jun 15, 2011 12:31 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Soft nose " lood " punte
Koos ,baie dankie, dit sou een van my vrae gewees het of ek hulle kan "tune"Biltongjagter wrote: Jaco, watter plan jy ookal maak, moet net die koe?ls se punte met 'n vyl bykom soos een outjie ons vertel het hy met sy koe?ls maak as die 'seater die' hulle iewers druk nie :laugh:
Neels.
As jy praat van ogive, is dit daarwaar die loodpunt begin op die punt.
So as jy jou punte seat vat jy jou TPL van die punt waar die loodpunt begin.?
Waar koop ek die tool en wat roep hulle sy naam?
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Soft nose " lood " punte
Ai ek is so bly ek het jou waragtig mooi geleerLudwig wrote: Ek skryf in my rekords 2 tipes TPL neer. Gemeet tot op die punt van die koeel, en roep hom TPL en dan met die gizmo gemeet, en roep hom TPL-ogief. Zero net jou caliper op die gizmo se lengte as jy die ogief meet. Die gewone TPL wat tot op die punt gemeet is, is vir my ook belangrik, want dit het 'n invloed of die rondte in jou magasynkas gaan pas of nie.
Dit is presies wat jy moet doen met jou rekords
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Gerard
Re: Soft nose " lood " punte
Al wat oorbly om te doen, na al die mooi verduidelikings is om die terminologie reg te kry sodat ons nie van die soft nose punt punt of die punt van die punt hoef te praat nie.
Ammunisie of rondtes bestaan uit 'n dop wat 'n slagdoppie, kruit en 'n koeel bevat.
Die hoofdele van die dop is die basis, romp en bek. In die basis is die gat waarin die slagdoppie pas. Die romp bevat die dryfmiddel/kruit. Die koeel word in die bek ingedruk. Tussen die basis en die romp vind mens die groef, rand, of groef en belt (gordel?), afhangende van soort dop.
Die slagdoppie bestaan uit drie dele. Die beker, die brandmiddel en die aambeeld.
Kruit/dryfmiddel kan 'n verskeidenheid van soorte wees. Staaf, bal, vlokkies, dubbelbasis enkelbasis ens.
Die koeel het 'n punt, ogief/neusboog, romp en stert/basis, afhangende of dit 'n bootstert of plat basis koeel is.
Maklik om te onthou en logies.
http://www.gsgroup.co.za/terminologie.html
http://www.gsgroup.co.za/terminology.html
Last edited by Gerard on Wed Jun 15, 2011 5:29 pm, edited 1 time in total.