Jakkals klanke
-
Pieter 300wm
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 06, 2016 9:49 am
Jakkals klanke
Middag mede jakkals jagters. Waar of by wie kan ek jakkals klanke koop?
Glock 19 9mm
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Jakkals klanke
Gesels met Geno hier op die forum. Hy kan vir jou alles gee wat jou hart begeer vir jakkals jag
- JacoJ
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Wed Jan 14, 2015 10:01 pm
Re: Jakkals klanke
Jy kan ook by die jarracal aanlyn winker klanke koopPieter 300wm wrote:Middag mede jakkals jagters. Waar of by wie kan ek jakkals klanke koop?
Sent from my SM-A320F using Tapatalk
Jag - Eeste
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
Visvang - Tweede
Die res - Derde
.22 LR
.303 Brittish
.308 Winchester
.30 - 06 Springfield
.375 Holland & Holland
12 br Haelpomp
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals klanke
Alle CDs wat saakmaak hou ons aan.
Heinrich Funck, Louis Potgieter, Jason Badenhorst en Taffie Mulder sn.
Mail my gerus op geno@ggvarminting.co.za
Heinrich Funck, Louis Potgieter, Jason Badenhorst en Taffie Mulder sn.
Mail my gerus op geno@ggvarminting.co.za
Goed, beter, 6millimeter!
