Goeie dag
Hoop hier is iemand wat kan help. Ek is opsoek na jag ram en sit plekke vir my cruiser en Toyota bakkie, al 2 is single cab bakkies.
Of iemand wat dit bou in Kimberley.
Die cruiser moet 4 enkel stoele en een lang bank agter he. en die Toyota bakie moet 4 enkel stoele he
Die bakkies het kla tralies op soek net stoele en skiet rak oor getrek met ganvas seil ens.
As iemand weet van plek wat dit bou asb. as julle vir my tel meskien het dankie.
Jag tralies vir toyota en cruiser bakkie kimberley
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
