Necksize probleme: Help asb!

Post Reply
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Necksize probleme: Help asb!

Post by Hein M. »

Hallo almal


Ek soek raad van ouens wat neksize.  Ek gebruik 'n Redding necksizer en PMP doppe.  Ek volg Redding se instruksies baie noukeurig wat die opstel van die die aanbetref.  Ek kry net sommige doppe geneksize ???  Hier is 'n klompie by wie die punte steeds deurval nadat ek gesize het.  Die meeste is 100% en die punte sit vas genoeg. 

Ek het met die mikrometer die punte se deursnee ook gemeet - net vir die interessantheid.  Die 80gr PMP punte se deursnee is  twee honderdstes dunner as die 70gr SMK's!  Ek is seker dit is nie die oorsaak van my probleem nie, maar darem...

Is dit moontlik dat die PMP doppe se verskillende wanddiktes die oorsaak is?  Enigiemand met dieselfde probleem?

Laat weet asb!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2469
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by Nico Harris »

dikte by die nek vam die dop speel n GROOT rol! jou nekke is nie ewew dik nie! as jy hulle almal neck turn sodat hulle ewe duk is sal jy die "die " eenkeer opstel en dan werk hy op almal! ek het my necksizer wg gemo@r! baie minder moeite en my groeperings is nou bter as ooit en fullsize al my doppe!

groete

Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by Hein M. »

Hallo Nico

Ja, ek is ook lus om dit te doen!  Maar ek is so arm dat die ou doppies elkeen 'n naampie het :D

Is dit die moeite werd om die nekke te turn sodat hulle ewe dik is?  Ek wil nie so baie doppe weggooi nie - en ek weet dat as ek gaan fullsize, sal hulle gou-gou almal hulle gatte sien...

Groetnis!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by Christo »

Hein

As al die doppe se nekke gesny is na dieselfde dikte en jy gebruik dan 'n necksizing die wat bushings gebruik gaan die probleem op 'n einde wees. En jy gaan weet dat almal die punte met dieselfde tyfheid vasknyp.

Ek dink/weet/vermoed ??? dat as jy punte nie almal dieselfde vasknyp het en die doppe se nekke nie dieselfde dikte rondom het om eweredig vas te knyp nie, jy nie sommer goeie groepe gaan kry nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by Christo »

Ek gebruik ook 'n redding op mt 7x64 en sny die PMP doppe se nekke en hy werk mooi. Maar eers het ek 'n paar te veel gesny en moes hulle weggooi want die punte wou nie styf "seat" nie.

Hy werk nou sommer mooi.

Size 'n dop en kyk wat is die binnemaat. Dan sal jy heel moontlik sien dat die die nie die dop genoeg toedruk nie. Jy sal bv met Sako doppe baie meer van daardie probleem van jou vind. Hulle wanddikte is dunner as PMP s'n
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by Hein M. »

Christo

Dankie pel.  Jy bevestig my vermoede.  Ek het gelukkig destyds 'n neckturner by Chris v Niekerk gekoop.

Lekker aand!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by Frikkie Coetzee »

Hein

Watter kaliber het jy die probleem mee? Klink soos my 243.

Ek het die probleem ondervind toe ek CAPSTAN punte in my 243 wou laai. Die punte was 2thou oversize!!!!! Almal teruggegee.
Ek het aanvanklik gedink die probleem was dat ek my necksizer verkeerd opgestel het of dat die nekke te dun gesny was.

As jy jou nekke te dun sny gebeur dit wel maar as ek jou reg verstaan waas dit voor jy gesny het. Hou oud is jou doppe? Ou doppe doen dit soms as jy nie aneal nie. Gewoonlik net voor hulle begin split

Ek gebruik M&M ( ook Chris as ek dit reg het) om my nekke te sny. Ek dink nie dit is dat die fabrieks doppe se nekke te dun is nie, veral nie PMP nie

n Bushing die  sal die  simptoom oplos maar dalk nie die probleem nie. 

Ek hou van necksizing. Moet net van tyd tot tyd weer my doppe full length resize en aneeal.

Frikkie
Cradock
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by Hein M. »

Gromit,

Ja, 243.  Die doppe is nog net 2x gevuur, so dit is nog in 'n baie goeie toestand.  Daar is ook nog glad nie gesny aan die nekke nie.  As ek hulle fullsize dan is alles reg, dit is by die necksize dat by sommige die koeels steeds deurval.

Ek sal maar die Lee Collet nader trek en kyk of dit die probleem gaan oplos.

Dankie vir die terugvoer!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by Armand Steenkamp »

Christo.
Hoefeel is te veel? Ek het gister ook my doppe se nekke gesny en meeste meet so 0.0012 thou?
Ek het ook gelees jy moet effens in die skouer in sny?

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by Hein M. »

Armand Steenkamp wrote:
Ek het ook gelees jy moet effens in die skouer in sny?
As jy 'n doughnut probleem wil oplos dan sny jy daar waar die nek en skouer bymekaarkom - effe in die skouer in. 

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by Armand Steenkamp »

So het ek ook verstaan. Maar nou is ek bang ek het dalk te diep gesny. Het gehoog dat hy daar kan afkraak met die eerste skoot

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by Armand Steenkamp »

OO bloed ! Daar is n nul te veel! Ek meen 0.012!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by Frikkie Coetzee »

Hein

Ek dink nog steeds die probleem le by jou doppe wat te veel spring in hulle het. Vat een of twee probleem doppe Annael en kyk of die probleem verdwyn.

Oor hoeveel om te sny.

My 7mm Tombi skiet ek met n 12thou nek en n bushing die om 2 thou grip op die punt te sit. By kompetisie dies is dit lekker om met die bushings te speel vir meer of minder sizing van jou nek.

Met jag gewere sny ek net om my nekke uniform te kry sodat almal se nek dikte die selfde is. Ek probeer terselfde tyd so min as moontlik sny.
LW Chris van niekerk het 2 tipe cutting bits. Een vir jou meeste standaard kalibers en een vir jou Improved kalibers. Die grade waarteen die nek gesny word is die verskil.

Ek hou daarvan dat my sny vlak net begin sny aan die skouer gedeelte. Dit help my om al my doppe dieselfde te sny. As jy die verkeerde grade sny of te diep maak dit n lelike merk en (ek spekuleer) kan gevaarlik wees van dit sal jou dop verswak.
Ek speel maar eerder veilig.


Frikkie
Cradock
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by Hein M. »

Frikkie

Dankie vir die raad. Sal die nekke ook eenvormig sny.  Ek weet hoe werk die anneal storie.  Sal ook daardie pad probeer stap! 

Ek hou julle ingelig!

Groetnis!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by WillemS »

Hein
Jy het al die nodige raad gekry, kan maar net se wat my ondervinding was!

Ek het met presies dieselfde probleem gesit met my PMP doppe al was al my nekke gesny, was seker so 4 keer herlaai! 1 keer ge"anneal" en als was weer reg met die volgende herlaai slae!

Willem
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by Hein M. »

Dankie Willem!

Sal so maak en laat weet!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by Christo »

Armand,

Wat ek bedoel met teveel sny is dat jy nie die dop weer genoeg kan krimp om die punt te hou nie. As jou dies bushings gebruik kan jy ander bushings insit wat dit sal oorkom.

Ek sny die doppe net totdat die dop se nek feitelik orals gesny is, daarna sny ek al die ander op dieselfde dikte.

Hein

Annealing is nogals als iets wat my reloading totaal verander het.

Ek wag nou net om te hoor Willem van S&O is terug dan kan ek ook die runouts check. Ek dink  nie my gunne is eintlik kompetisie standaard nie en ek doen dalk teveel vir hulle en my vermo?ns maar dit is my passie( ek hou nie van die woord stokperdjie ) en ek geniet dit. Vat ook my aandag weg van die elkedag se Siberi
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by Hein M. »

Christo wrote: Armand,

Wat ek bedoel met teveel sny is dat jy nie die dop weer genoeg kan krimp om die punt te hou nie. As jou dies bushings gebruik kan jy ander bushings insit wat dit sal oorkom.

Ek sny die doppe net totdat die dop se nek feitelik orals gesny is, daarna sny ek al die ander op dieselfde dikte.

Hein

Annealing is nogals als iets wat my reloading totaal verander het.

Ek wag nou net om te hoor Willem van S&O is terug dan kan ek ook die runouts check. Ek dink  nie my gunne is eintlik kompetisie standaard nie en ek doen dalk teveel vir hulle en my vermo?ns maar dit is my passie( ek hou nie van die woord stokperdjie ) en ek geniet dit. Vat ook my aandag weg van die elkedag se Siberi?.
Christo

Watse indikator gebruik jy as jy die doppe warm maak?  Dink ek gaan maar nou daardie pad stap.

Groetnis!

Hein
Last edited by Hein M. on Tue Jun 14, 2011 8:36 pm, edited 1 time in total.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Necksize probleme: Help asb!

Post by Armand Steenkamp »

Haha ja nee ek dink meeste van ons het so n blik of 2 S365 in ons are!

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Post Reply