My vrou se eerste bok

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

My vrou se eerste bok

Post by SmitH »

Het die naweek by n vriend gaan jag en toe skiet my vrou haar eerste bok (SRINGBOK) nadat sy gese het sy sal nooit n bok skiet nie. Sy vra al klaar wanneer kan sy haar Kudu bul skiet,moet se dit was lekker om haar saam te he en te sien hoe sy haar eerste bok skiet met die 222 Brno op so 120m



[img width=560 height=420]http://i1105.photobucket.com/albums/h35 ... CN1475.jpg[/img]

Groete
SmitH
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: My vrou se eerste bok

Post by Jagtersdok »

Baie geluk

Jy gaan nou sien dat die jagte baie meer familie georienteerd gaan raak
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My vrou se eerste bok

Post by Gerhard »

Baie geluk.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: My vrou se eerste bok

Post by James Wilson »

baie geluk, ek beplan tans aan n jag waar ek my vrou en my 3 kinders alleen gaan jag. ek sien meer en meer jagplase maak voorsiening vir familie jagte
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
300Winmag

Re: My vrou se eerste bok

Post by 300Winmag »

Baie mooi - daar gaan jou jag budget  ;D
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: My vrou se eerste bok

Post by .::Alwyn-U::. »

Nou kan jy nog gewere koop en mammie gaan niks se nie ;D
pirirob
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Tue Jun 07, 2011 8:14 pm

Re: My vrou se eerste bok

Post by pirirob »

Baie mooi bok
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: My vrou se eerste bok

Post by Dawid »

SmitH, Baie geluk met jou vrou se eerste bok. Nou gaan jy sien sy gaan jou druk vir nog jagte want sodra hulle n eerste bok geskiet het is dit soos verlief wees.....hulle het die skoot hoog deur.

Jagbehep....my maat da anderkant Black Rock in die Kalahari laat ook familiejagte toe , ek en my familie jag jaarliks daar. Dis voorwaar n heerlike plek en die man se pryse is goed.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: My vrou se eerste bok

Post by marno »

Baie geluk!!!! Dit is awesome!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: My vrou se eerste bok

Post by Raven »

SmitH,

Baie geluk man, hoe het jy dit reggekry om jou vrou te oorreed, hier deel ons mos alles, toe man vertel ons nou.
Deel met ons die geheim.
Ek sukkel al jare, maar als verniet....  ;D

Se vir jou vrou Baie Geluk, ek sien jy het nie aangedring op die bloedsmeer sessie  ;D

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: My vrou se eerste bok

Post by Frederik »

Goeie werk  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: My vrou se eerste bok

Post by SmitH »

Wou haar laat lewer eet en bloed smeer ,maar toe het sy my laat verstaan dan gaan sy nie weer saam nie en  kon nie daai kans vat nie. Wat die oorreed kwessie aan betref dit het harde werk gekos ,sy wou he ek moet naaldwerk klasse saam met haar loop dan sal sy saam jag,maar ek het die geweer net in haar hand gestop en gese skiet wou nog se waar om te mik toe klap die skoot moet net se sy het al baie teiken geskiet
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: My vrou se eerste bok

Post by Beyers »

Dit is baie spesiaal om dinge saam te doen. Jag saam met mammie is een wat hoog op die lys is. Geluk
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: My vrou se eerste bok

Post by Monrique (SJ) »

Baie geluk

Groetnis
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: My vrou se eerste bok

Post by Stefan764 »

Smitta

Baie mooi bokkie daai!! Die Springbok wat daar le is ook nie te sleg nie.  ;D Hahahaha  ;D spot net met jou mater! Se vir jou vrou baie geluk!!

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: My vrou se eerste bok

Post by PITSMIT »

smittie

se vir haar baie geluk.  dis n baie mooi ram vir n eerste poging.  pm my bietjie dan kan ons kontak maak jy bly mos net anderkant die bult van my daar in ons ou dorpie.

sterkte met julle jagte vorentoe
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Post Reply