6mm Dasher bende
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 6mm Dasher bende
Ek wil die 87gr Vmax in die Dasher skiet. Is hier iemand wat dit skiet. Ek wil n begin lading kry. Dit is n 8 twist en 27" loop
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 6mm Dasher bende
Ek skiet hulle. 36gr s355 vir 3120ft/s uit n 23,125" loop.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 6mm Dasher bende
Dankie, nou is ek ook n lid!
My Dasher is die boonste geweer, gebou deur Ralph Badenhorst op n Kelbly tactical aksie, Bartlein 8 twist Heavy Palma loop, Bix n Andy competition sneller, March 3-24x50 Ffp teleskoop en GRS Hybrid kolf. Kamer is gesny vir 105gr Bergers.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 6mm Dasher bende
Geluk met daai prag roer. Daai is nou stout verby!!
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm Dasher bende
Baie smart
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 6mm Dasher bende
Mooi!Smitstertjies wrote:Dankie, nou is ek ook n lid!
My Dasher is die boonste geweer, gebou deur Ralph Badenhorst op n Kelbly tactical aksie, Bartlein 8 twist Heavy Palma loop, Bix n Andy competition sneller, March 3-24x50 Ffp teleskoop en GRS Hybrid kolf. Kamer is gesny vir 105gr Bergers.
Maar hoe skiet hy?
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 6mm Dasher bende
Nog nie geskiet nie. Ek kry Maandag my doppe, en dan begin die groot werk!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: 6mm Dasher bende
Ek is ook lid.
CJ het vir my n howa ss gedasher.
Ek fireform nog maar is bitter gelukkig. Hy het n Leica LRS op vir brille en aim kolf.
Die roertjie skiet.
Sal later bietjie n foto van die geweer en n groep opsit.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
CJ het vir my n howa ss gedasher.
Ek fireform nog maar is bitter gelukkig. Hy het n Leica LRS op vir brille en aim kolf.
Die roertjie skiet.
Sal later bietjie n foto van die geweer en n groep opsit.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: 6mm Dasher bende
Ek word ook lid van die bende
Kolf word opgesit en sal binnekort 'n kom wys hoe hy lyk.
Kolf word opgesit en sal binnekort 'n kom wys hoe hy lyk.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: 6mm Dasher bende
Wat gaan hier aan dat hier niks aan gaan nie.
Wat skiet die manne deesdae teen waste spoed?
Wat skiet die manne deesdae teen waste spoed?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 6mm Dasher bende
Ons skiet regte 6mm'e. Nie hierdie sample sesmille nie.JacquesT (Stompe) wrote: Wat skiet die manne deesdae
Goed, beter, 6millimeter!
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: 6mm Dasher bende
Ja, maar ook net omdat julle daai baba koele skiet.Geno wrote:Ons skiet regte 6mm'e. Nie hierdie sample sesmille nie.JacquesT (Stompe) wrote: Wat skiet die manne deesdae
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 6mm Dasher bende
Ek het nou die NCC 105gr punte begin skiet en dit gee vir my baie kleiner groeperings van 100m -600m. Die spoed is 3048v/sek met
die selfde lading as met die 105gr Bergers wat 2977v/sek was. Dit kan wees as gevolg van die groter oppervlakte van die NCC wat aan die loop raak.
die selfde lading as met die 105gr Bergers wat 2977v/sek was. Dit kan wees as gevolg van die groter oppervlakte van die NCC wat aan die loop raak.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: 6mm Dasher bende
Heinz, steeds met 355 of het jy al met ander kruite begin eksprimenteer? Coat jy jou koels?Heinz Petersen wrote:Ek het nou die NCC 105gr punte begin skiet en dit gee vir my baie kleiner groeperings van 100m -600m. Die spoed is 3048v/sek met
die selfde lading as met die 105gr Bergers wat 2977v/sek was. Dit kan wees as gevolg van die groter oppervlakte van die NCC wat aan die loop raak.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 6mm Dasher bende
Steeds met S355 en nee ek "coat" nie.JacquesT (Stompe) wrote:Heinz, steeds met 355 of het jy al met ander kruite begin eksprimenteer? Coat jy jou koels?Heinz Petersen wrote:Ek het nou die NCC 105gr punte begin skiet en dit gee vir my baie kleiner groeperings van 100m -600m. Die spoed is 3048v/sek met
die selfde lading as met die 105gr Bergers wat 2977v/sek was. Dit kan wees as gevolg van die groter oppervlakte van die NCC wat aan die loop raak.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 6mm Dasher bende
En bang is vir recoilJacquesT (Stompe) wrote:Ja, maar ook net omdat julle daai baba koele skiet.Geno wrote:Ons skiet regte 6mm'e. Nie hierdie sample sesmille nie.JacquesT (Stompe) wrote: Wat skiet die manne deesdae
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br