Die naweek se nat lyne

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Die naweek se nat lyne

Post by Cobus(Cobb) »

[img width=287 height=480]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0059.jpg[/img]
[img width=287 height=480]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0058.jpg[/img]

Die 12kilo makker het my so 30 min besig gehou, gevang by ons bootklub in Vanderbijl die naweek, hyt hom laat vang deur 'n vars geslagde duif en alles in die daglig...meeste babers word by ons in die nag gevang...(nog so paar karpe, 2 moggels, 1 muddie en 3 ander babers betrek... ;D ;D)
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Henk Putter
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sun Jun 12, 2011 6:10 pm

Re: Die naweek se nat lyne

Post by Henk Putter »

Baie mooi . ek was die naweek op boskop ys se gronde en het n paar mooi 3.5 kg karpe uit gehaal :)
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Die naweek se nat lyne

Post by Dawid »

Baie mooi baber daai en geluk, ek wil binnekort Bloemhof se grotes gaan aanvat van die boot af, daars rillers.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
KLASIE
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm

Re: Die naweek se nat lyne

Post by KLASIE »

Mooi baber daai ek dink ons ga nou sukkel in die vrystaat na die baie reen die afgelope tyd
Post Reply