Blesbok met die GMX

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
300Winmag

Blesbok met die GMX

Post by 300Winmag »

Ek het die bok van die stokke af geskiet - 205 lang tree (seker so 180 meter). Sy het geweet
ons is daar so sy het belaas, in die ronte gedraai en weer vir ons gestaan en kyk.
Ek het haar so rukkie kans gegee en toe ek voel ek raak rustig en sy het nog nie gedraai
toe laat loop ek maar.
Die koeel het haar net langs die middel lyn van voor af in die regterkant van die nek getref en
die koeel en 'n werwel of 2 is agter aan die linker kant van die nek uit. Die nek was so af hulle het
gesukkel of die kop af te saag.
[img width=560 height=418]http://i357.photobucket.com/albums/oo17 ... 0001-2.jpg[/img]
Last edited by Guest on Mon Jun 13, 2011 2:47 pm, edited 1 time in total.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Blesbok met die GMX

Post by BLOK »

Mooi gegooi, ek dink dis daai freek hoed wat haar weer laat draai het syt nie die nommer gekry nie.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Blesbok met die GMX

Post by Monrique (SJ) »

Netjies Van der Walt!!

Groetnis
300Winmag

Re: Blesbok met die GMX

Post by 300Winmag »

Dankie - sy kon gerus nader gestaan het om die nommer te kry  ;D
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Blesbok met die GMX

Post by Stefan764 »

Baie mooi skoot daardie mater!!

Ek sien die GMXe doen darem hulle werk!  ;D Ek love daai koeels...

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Blesbok met die GMX

Post by PITSMIT »

mooi gegooi ou maat

op dai afstand is daai nekkie maar dun van voor af en as ek lees waar jy geskiet het dan is dit darem nie net die punte nie dis die ou wat daai punte gooi ook

goed gedoen
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
300Winmag

Re: Blesbok met die GMX

Post by 300Winmag »

Hie hie - jy laat dit darem baie klink as wat dit is!  ;D

Ek het vir die middel van die lyf gekorrel maar die nek was in die pad. Daar was darem die hele lyf
agter die nek (plan B). Darem so half pad op die nek in so hy was dikker daar.
Post Reply