Nuwe aansluiting

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
KnifeOfWar
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Fri Feb 17, 2017 3:33 pm

Nuwe aansluiting

Post by KnifeOfWar »

Goeiedag manne

Ek lees al n rukkie lank hier, en gesels maar min.

Ek sien uit om veel by die geleerdes te leer.

Dankie vir die geleentheid om inligting so te kan meedeel.

Groete

Stephan
User avatar
JuanVE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am

Re: Nuwe aansluiting

Post by JuanVE »

Middag Stephan, baie welllkom. Vertel bietjie meer van jouself?
KnifeOfWar
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Fri Feb 17, 2017 3:33 pm

Re: Nuwe aansluiting

Post by KnifeOfWar »

Dankie

Ek is 24 jaar oud, ek woon in Pretoria.

Ek geniet my Tikka .308 gate uit, ek wens ek kon dit meer gebruik. My BRNO Mod 2 .22 is pure plesier.
Ek jag graag, en ek wil graag meer leer oor probleem dier beheer. Ek het my vrek gesukkel met n klomp jakkalse tussen Harrismith en Bergville in Natal laas Desember maand.

Ek herlaai nog nie lank nie, ek leer by n paar manne wat dit al langer doen.

Ek is n groot voorstaander van verantwoordelikheid neem vir mens se eie veiligheid, ek en my meisie dra elk ons pistole en oefen gereeld. Ons woon ook opleiding by, aangebied deur Arno Barlow van Kembativ Concepts.

Ek versamel messe van alle soorte, geure, en kleure. Ek wil graag binnekort my eie begin maak. Ek kan die goed net nie uit los nie!
Post Reply