Sig Sauer agente SA

Post Reply
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Sig Sauer agente SA

Post by Machann »

Hi manne. Wie is die agente in SA vir Sig Sauer?

Ek het die P320 compact by Guns and Bows in my hand gehad. Pistool sit baie lekker in my hand en lyn mooi op. Hand is egter net bietjie te groot, lank vir die grip. So wil by die agent hoor wie hier in Kaap sal ek moontlik die meeste stock het sodat ek voel hoe die twee groter modelle sit en of mens extended mag kan kry vir die compact.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Sig Sauer agente SA

Post by Geno »

Probeer L&O
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: Sig Sauer agente SA

Post by Machann »

Thanks Geno
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 561
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Sig Sauer agente SA

Post by Dumbluck »

Ek sien hierdie upgrades vir die P320 drop failure probleem is vanaf 1 Feb beskikbaar is SA.

Wat dink julle oor die probleem in die algemeen. Dit moet sekerlik een van die mees basiese toetse vir die vervaardiger wees voor 'n pistool op die mark gaan, hoe het dit deurgeglip?

https://sofrep.com/87946/sig-sauer-anno ... urnaround/

https://www.sigsauer.com/support/p320-v ... y-upgrade/

https://www.sigsauer.com/press-releases ... 20-pistol/
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Sig Sauer agente SA

Post by FHM »

Machann wrote:Hi manne. Wie is die agente in SA vir Sig Sauer?

Ek het die P320 compact by Guns and Bows in my hand gehad. Pistool sit baie lekker in my hand en lyn mooi op. Hand is egter net bietjie te groot, lank vir die grip. So wil by die agent hoor wie hier in Kaap sal ek moontlik die meeste stock het sodat ek voel hoe die twee groter modelle sit en of mens extended mag kan kry vir die compact.
jy kan hier ook gaan loer
http://www.sigsauer.co.za/sig-sauer-rifles/
https://www.facebook.com/SigSauerSouthAfrica/
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Post Reply