Hallo julle,
Willian is die naam en eks van Pretoria.
Julle het 'n goeie forum hier beet hou so aan
Hallo julle
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hallo julle
Welkom en dankie vir die kompliment. Waarin is jou belangstelling? Tekenskiet of jag?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Hallo julle
Baie welkom Willian.
Nou het jy n klom leesgoed wat jou n paar nagte gaan besig hou.
Nou het jy n klom leesgoed wat jou n paar nagte gaan besig hou.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Hallo julle
Baie welkom Willian
Hoop jy leer sommer baie hier.
Hoop jy leer sommer baie hier.
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Hallo julle
Hi Willian,
Baie welkom.
Baie welkom.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
-
Wdt
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon Mar 05, 2018 11:59 pm
Re: Hallo julle
Naand almal, dankie vir die verwelkominga, @tripodmvr ek hou van jag teiken is net daar om teleskoop in te stel of lading te kry.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hallo julle
Welkom by ons kampvuur.Wdt wrote:Naand almal, dankie vir die verwelkominga, @tripodmvr ek hou van jag teiken is net daar om teleskoop in te stel of lading te kry.
Hier moet jy maar met 'n oop gemoed naderstaan, want soos Heinz noem, kan jy dalk verdwaal en baie vinnig van oppinie verander.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!