Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
saswart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm

Nuwe lid

Post by saswart »

Goeie more almal,

Ek is 'n nuwe lid al het ek so paar jaar nou en dan iets kom lees soos ek dit gesoek het op die internet.

Bly en werk in Pretoria maar sal eerder op familie plaas in Ohrigstad of bosveld wil wees. My roere is van so aard dat ek nie sommer verder as 150 m "kan" skiet nie. Ek is 'n lid van die Big Bore Association en skiet gereeld by die skietdae en hou van groot kaliber skiet en jag. Droom om eendag van die groot 5 te jag.

Groete,
Stephen
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lid

Post by tripodmvr »

Welkom as formele lid. Jy maak my Vrydag synde jy jou staanplek vertoon op jou profiel. Gesels met ons oor jou dik lope.

Ek gaan vir jou 'n toets PM stuur sodat jy meer vertroud raak met die forum se aksies.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
saswart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm

Re: Nuwe lid

Post by saswart »

Dankie!

Ek skiet met 375 H&H en 'n 458 Express.
Post Reply