Ek het mooi netjies my aansoek voor die 90 dae ingehandig!
Vandag 5 dae later kry ek 'n oproep van die kantoor assistent. Hulle kan nie my aansoek op die stelsel sit want die wapen is nog in handelaars voorraad. Dis nou nadat die 1ste lisensie uitgereik is en ek dit "wettiglik" gedra het vir die amper 5 jaar!
Is die 'n nuwe ding? Ek moet nou glo die wapen in neem met 'n geweersmid sertifikaat en verklaring aflê dat dit nog nooit verkoop is nie!
Lisensie Hernuwing - wapen op handelaar voorraad
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: Lisensie Hernuwing - wapen op handelaar voorraad
Carl,
Myne is n bietjie anders as joune, maar het ook te doen handelaars voorraad. Ek het n geweer gekoop en dit is ingeboek by n handelaar. Die handerlaar doen die nodige en gee my al die papier werk. Ek doen aansooek en my DFO se ek kan eers aansoek doen as die geweer op die stelsel af van die vorige eienaar se naam af is.
So daar sit ek nou en wag en ek weet nie vir hoe lank nie. Lyk my daar het weer n klomp "nuwe reels" uitgekom.
Groete Bennie

9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Lisensie Hernuwing - wapen op handelaar voorraad
Dit klink vir my asof iemand by CFR nie hulle werk gedoen het met die aanvanklike uitreiking proses nie. Wat van as jy die oorspronklike aansoek waar die handelaar afgeteken het weer aanstuur saam met 'n verklaring?
Dit maak mens moerig. Pure onbevoegdheid.

Maak 'n verskil
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Lisensie Hernuwing - wapen op handelaar voorraad
same thing happened to a friend of mine .
he tried to renew about a month ago , i'll ask him what is happening about it

- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Lisensie Hernuwing - wapen op handelaar voorraad
Onthou net Bennie , as jy geweer koop by 'n persoon en hy boek dit in by handelaar , moet hy liefs in boek vir stoor doeleindes , dan kan jy voortgaan en aansoek doen en die huidige eienaar se detail gebruik , want die geweeer is nog op sy naamBennie Bester wrote:Carl,
Myne is n bietjie anders as joune, maar het ook te doen handelaars voorraad. Ek het n geweer gekoop en dit is ingeboek by n handelaar. Die handerlaar doen die nodige en gee my al die papier werk. Ek doen aansooek en my DFO se ek kan eers aansoek doen as die geweer op die stelsel af van die vorige eienaar se naam af is.
So daar sit ek nou en wag en ek weet nie vir hoe lank nie. Lyk my daar het weer n klomp "nuwe reels" uitgekom.
Groete Bennie
Maar as daai persoon die wapen in boek by handelaar en vir die handelaar se hy moet dit in sy stock sit ( want hy wil nou vinnig ander geweer koop , moet die handelaar eers die nodige dokumentasie by sy DFO gaan ingee om die wapen van huidige eienaar se naam af te kry , en dan op sy vooraad sit , eers dan kan jy deur die handelaar werk , dit vat 'n paar weke voor dit af is van vorigge eienaar se naam en op dealer stock is , sterkte , ek weet hoe jy voel my vriend
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensie Hernuwing - wapen op handelaar voorraad
My gat se deksel is nou kos dit my R150!!!! Vir die verslag en dit is SAPS se skuld.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensie Hernuwing - wapen op handelaar voorraad
Nou ja wonder bo wonder gebeur hier goeie dinge!! Ek moet sover 'n pluimpie gee.
Ingehandig 9 Februarie. (toe nou al dinge "probleme")
* 21 Feb sms = receiving attention at DFO
* 7 Maart sms = hernuwing uitgereik.
Ingehandig 9 Februarie. (toe nou al dinge "probleme")
* 21 Feb sms = receiving attention at DFO
* 7 Maart sms = hernuwing uitgereik.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2150
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Lisensie Hernuwing - wapen op handelaar voorraad
Ek kan ook sê dat die polieste nou my beste pêlle is...
Nadat ek lank vir my vorige twee lisensies moes wag, is my .270 se lisensie na slegs een maand goedgekeur.
Mooi loop

Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Lisensie Hernuwing - wapen op handelaar voorraad
Dit klink vir my hulle wil he ons moet elke 5 of 10 jaar NOG 'n vuurwapen koop en die oue aan die armes skenk. Suits me
Of so iets
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm