Goeie môre...
Ek plaas die volgende namens 'n vriend van my...die plaas is 9km wes van Kuruman.
Lekker plek om te jag en die diere is mooi en nie baie wild nie. Kontak asb die nommers op die pryslys vir verdere inligting...
Groetnis
Jagplek in Kuruman Heuwels...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Jagplek in Kuruman Heuwels...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.