Loop inbreek ???

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Loop inbreek ???

Post by Geno »

HAHAHAHAHA! "it's got a bull barrel, a lot of rifles come with a cow-barrel" Die manne is gerook!
Goed, beter, 6millimeter!
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Loop inbreek ???

Post by .::Alwyn-U::. »

Manne ek is nou nie heeltemal seker van my saak nie, dalk het ek iets nou mis gelees.. As ek nou 'n splinter nuwe geweer kry, moet ek hom inbreek? EN HOE? Let wel hy is nuut uit die boks

Groete
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Loop inbreek ???

Post by Francois Marais »

AlwynU
Ek sien van die moderarors weet ook nie veel van hoekom jy n loop inbreek nie


Ek kan jou ongelukkig ook nie help nie..........jy moet maar by die meer kundige manne oppi forum leer....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply