Derde party situasie

Post Reply
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Derde party situasie

Post by Carl »

Middag

Hierdie video van ASP is goud! Ja soms wil ons nog die ridder op die wit Hilux wees ;) Maar luister gerus na John se 3 punte wat hy behandel. Ek hou veral van sy "Spiritual Fitness" en getuienis!

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply