2xjakke
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
2xjakke
ekt gister aand net weer gesien,jy moet jou wind af kant meer dophou .my wind afkant het ek tussen n land en n ou huis gebruik en gedink daar kani jakke daar uitkom ni...tot my verbasing na n lang kos en baklei roep ..dag ek dat ek net na di huis se kant toe lig ..en da staan sy 80 tree van my af reg voor di huis wat mense in bly met ligte aan en als .ek wag toe en sy begin regs draf natuurlik my reuk opgetel,ek stop haar toe dit veilig is op skoot te trek en maak ook so.jak is plat ..met verbasing en gedagtis aan di hardloop..speel ek n distres en so 20 sec later sagies kos en dink toe om weer daai rigting te lig en daar staan nog ene op selfde plek..lang storie kort ekt di twee laat bakkie ry.en weer eens besef soos ons ook geleer is beskerm jou windkant en hou hom mooi dop hulle verras jou maklik ....mooi dag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: 2xjakke
Baie mooi Willienel, man dit is baie waar wat jy daar sê het al self die stel af getrap.
Maar laat hulle bakkie ry hulle wil mos.
Maar laat hulle bakkie ry hulle wil mos.
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: 2xjakke
Goed gedoen Willie altyd lekker om hul te sien val
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2xjakke
Netjies Willie. Ons het al 'n paar jakkalse geskiet sommer by die huis. Die bruin hiëna het laasjaar een van my jagters se vlakvark kop weggedra wat in die kruiwa gelê het voor die huis. Lyk my die diere is minder gepla deur ons bedrywighede as wat mens sou dink.
Groete
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Groete
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2xjakke
mooooooi... kap hulle... daai been wat so uitsteek.. lyk of hul die bakie foxtrot doen
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Jakes
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm
Re: 2xjakke
Mooi gedoen
Waar ek soms skiet is die swart buurt se ligte so sterk ek loop in die veld sonder flits, die lig pla hulle nie,
het al jak geskiet 3 minute na sekerheid patrollie verby gery het, hulle pas goed aan.
Waar ek soms skiet is die swart buurt se ligte so sterk ek loop in die veld sonder flits, die lig pla hulle nie,
het al jak geskiet 3 minute na sekerheid patrollie verby gery het, hulle pas goed aan.