Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ok julle, hier is wat ek al weet, - let, dis nogal min - jy MOET die volgende goed he om te kan herlaai, ek gannie nou 'n kit koop nie en wil so stukkie vir stukkie koop by julel manne wat upgrade en extras wil verkoop teen belaglik cheap, tong in kies.
1. Press
2. Digitale Vernier
3. Shell Holder - per kaliber
4. Die set - per kaliber
5. Primer tool
6. Powder Trickler?
7. Lube pad
8. ??
Help bietjie manne, en latw eet as julel enige extras of so het wat te koop is, eks seker hier is tonne van ons wat sal like om te begin laai.
Groete.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
Slim van jou om stuk - stuk te begin aankoop en nie alles gelyk nie, soos jy se, dit is darem baie duur.
As ek vir jou kan raad gee, doen gerus dievolgende t.o.v. 'n press en skaal. Spaar en spaar goed todat jy 'n goeie duursame press en skaal kan koop. Moenie suinig wees as dit by die twee komponente kom nie, hulle is sekerlik die belangrkste deel van herlaai.
Koop liefs 'n sterk RCBS of Lyman press van gietyster en staal as een van aluminium.
Jy sal nie spyt wees nie.
Ek hoor wat jy s? oor n kit koop, maar ek dink jy kan dalk die kit wat S&O nou special het oorweeg, ek so paar jaar terug so kit gekoop en dit is n baie goeie begin punt. As jy die kit het kan die ander extras met tyd kom.
"RCBS Rockchucker Supreme Relaoding Kit R3800 en die prys is ook baie goed."
Ek het daai selle kit vir R5500 iewers aners gesien! As ek jy was koop ek hom!
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
hugo
ek het n pres skaal primer tool ens wat ek vir jou baie goedkoop sal gee
sal eers maandag terug wees as jy belang stel gaan water voels skiet die naaweek
Ek hoor wat jy s? oor n kit koop, maar ek dink jy kan dalk die kit wat S&O nou special het oorweeg, ek so paar jaar terug so kit gekoop en dit is n baie goeie begin punt. As jy die kit het kan die ander extras met tyd kom.
"RCBS Rockchucker Supreme Relaoding Kit R3800 en die prys is ook baie goed."
My 2c
Mooi loop
Goeie beginpunt. Die press is regtig goeie kwaliteit. Ek sekondeer ook 100% dit wat Danie hierbo genoem het.
En dan is daar nog magdom ander goete maar nie almal nodig nie hang af wat jou doel is met die herlaai.
Soos:
Elektronisie skaal om die brass te weeg en te sort so ook die koe"ls,
Flash hole uniformer en primer pocket uniformer (of gebruik Nosler brass )
Konsentrisiteit meetinstrumente
inside neck turner
Outside neck turner
Bullet puller
En so kan die lysie langer en langer gamaak word...