Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
Indien jy wel wil uitbrei: Punt gewig ens.
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
6mm
Sierra 85gr HPBT
Nosler 80gr BTip Varmint
Sierra 85gr HPBT
Nosler 80gr BTip Varmint
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
Ja3
6mm
85gr hpbt sierra
244
55gr spitzer nosler
grt Boeta
6mm
85gr hpbt sierra
244
55gr spitzer nosler
grt Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
Ja3
243 AI 105 A max
243 87 V max
Tomma
243 AI 105 A max
243 87 V max
Tomma
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
243W -Sierra 80gr Blitz Varminter
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
55gr nosler balistic tip-22 250rem
Kieterkat
Kieterkat
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
SKIET MET DIE AMMO WAT JY VERTROU EN IN GLO...
SELFVERTROUE MAAK SKOTE WAT MOEILIK KAN WEES MAKLIK ..
AS JY HAPPY IS ET JOU 55 VMAX SOOS WAT EK GEBRUIK DOEN SO GEBRUIK DIT ----
AS JY SOVEEL LOOD AS MOONTLIK IN DIE LUG WIL KRY TEEN DIE GROOTSTE SPEOD MOONTLIK , DOEN SO...
HOU BY DIT WAT WERK VIR JOU...ALLES HET SY VOORDEEL EN NADEEL...SO DIE PERFEKTE OUTJIE BESTAN NIE, ANDERS SOU ONS ALMAL DIESELFDE KALIBER EN ROER EN PUNT GEBRUIK HET---------------- "VARIATY " IS THE SPICE OF LIFE----------
SOEN JOU GIRL SOOS JY DAARVAN HOU WOU EK SE , MA SOEN HA AM SOOS SY OOK DAARVAN HOU...LAG LAG LAG

Shoot straight and tell the truth!
-
COUNTRY WP
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
55 gr hornady v max op 223. Ek het 50 gr HV van GS Customs ook probeer maar ek sukkel met akkuraatheid. Enige hulp op herlaaidata?

- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
C WP
die 50gr is te lank in die GS vir die 223 se nornale twist (ek veralgemeen nou want ek weet nie wat jou twist is nie)
Probeer die 40gr van GS (224040HV057)
lading is 29gr S321 teen 3850fps -as jy PMP doppe gebruik begin by 27,6gr tot so 28,0gr
spring moet so 1mm wees.
My Brno het met 27,9gr S321 daai 40gr in een gat geskiet teen 3825fps.
Janjak

- Izak H
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
308 - 110gr V-Max
- 130gr SP
Izak H
- 130gr SP
Izak H
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
Ons gebruik VMax (45gr) punte in die 233. Met die regte hoeveelheiD S321 is die trajek taamlik plat. Die alternatiewe punte - wat ook baie goed werk in die Musgrave is Sierra se 55gr Varmitter.
As dit die aand egter net effens winderig is, maak ons maar blikke tuis by 'n vuur

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
Hi
6mm TBR
87 gr V-Max
243 Win
75 gr V-max
6mm BR Norma
65 gr V-max
22-250 Rem
50 gr V-max
204 Ruger
40 gr V-Max
32 gr V-Max (Amper al da, wag nog net die laaisense)
22 Hornet
35 gr V-Max
Hulle bly ma lekker
Mooi loop
Francois
6mm TBR
87 gr V-Max
243 Win
75 gr V-max
6mm BR Norma
65 gr V-max
22-250 Rem
50 gr V-max
204 Ruger
40 gr V-Max
32 gr V-Max (Amper al da, wag nog net die laaisense)
22 Hornet
35 gr V-Max
Hulle bly ma lekker
Mooi loop
Francois
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
Dankie Francois
'n Mooi stukkie versameling in die kategorie.
Watter een is jou gunsteling, of wissel jy hulle maar af?
Hoe vergelyk die vuurwapen situasie daar met die een in RSA?
respek
Ja3
'n Mooi stukkie versameling in die kategorie.
Watter een is jou gunsteling, of wissel jy hulle maar af?
Hoe vergelyk die vuurwapen situasie daar met die een in RSA?
respek
Ja3
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
FM
HET JY AL DIE 60 GREIN VMAX PROBEER IN DIE KRUPPEL2 50.... HY SKIET DIE BLESBOKKE EN SWARTWILLEBEES NOU AL TE HEERLIK.....SELFS AL BLOUWILDEBEES EN KOEDOE GESKIET MET HOM (NIE GEJAG NIE)
LAAT WAAI MAAR MET DIE INFO, EK WEET JY HET 3 SWART BOEKIES VOL DATA OOR KOELE EN SPOED ENS....EN GROEPE VERTEL ONS VAN DAAI SUB KALIBER GROEPEERINGS MAN....

Porcus
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Apr 12, 2009 5:01 pm
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
7 x 57
Hornady 120gr V-Max op 47,5gr S 355
Dit is gewoonlik of dood of mis. Nog nooit n jakkie gekwes nie.
Groete
Hornady 120gr V-Max op 47,5gr S 355
Dit is gewoonlik of dood of mis. Nog nooit n jakkie gekwes nie.
Groete
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
Jacques/Ja3
Sorry manne, nou eers julle vrae raakgesien.
Nog nooit die 60 gr 22 kal punte geskiet nie, het n man n vinniger twist as 1-10 nodig, of sal hy werk??? Ek het ook nog nooit van daardie punte hier by ons gesien nie, sal bietjie navraag doen.
Ja3, jong elkeen het maar sy plek, maar as ek moet uitsonder, daai 243 mer 75 gr punte is n wenner, sal seker nooit weer ander punte in hom skiet nie, alhoewel ek die volgende loop in 1-14 twist bestel het en nie weet of die loop die 75 gr punte sal stabiliseer nie, weet dat die lope, Walther Match loop, 70 gr Sierra Match punte baie mooi skiet.

Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
Heinrich
Het jy toe die 40gr V-maxe getraai op jou 22-250?

222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
Almal
Wat ding julle van die GSCustom HP vir die goggas? Ek het die HV punte op die 222 gebruik om blesbokke te skiet en hulle het my nogal verras. Pa se seun het die blesbok op 283m (GPS) met een skoot lat val. Sal hulle werk? is hulle nie te hard nie? Ek dink aan die goete omdat die prys goed is.
Gerrie

Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
222
Sorry, het al bietjie met hul solids te doene gehad, maar kan jou gladnie help met jou vraag nie.
Mooi loop
Francois
Sorry, het al bietjie met hul solids te doene gehad, maar kan jou gladnie help met jou vraag nie.
Mooi loop
Francois
- Louis Nel
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
Francois
Hoeveel f/sek kry jy met die 75 grein Vmax in jou 243? Jy het op 'n vorige keer vir my gese dat jy so 42 grein 365 kruit laai ,op die lading.
Op hoeveel meter zero jy die 243 dan?
Kan jy dalk 'n aanleiding gee van die trajek van die 75 gn punt. Ek skiet met 'n bruno met 'n 1:10 twist. Sal seker goed vergelyk met jou geweer.
Groete
Buda
Hoeveel f/sek kry jy met die 75 grein Vmax in jou 243? Jy het op 'n vorige keer vir my gese dat jy so 42 grein 365 kruit laai ,op die lading.
Op hoeveel meter zero jy die 243 dan?
Kan jy dalk 'n aanleiding gee van die trajek van die 75 gn punt. Ek skiet met 'n bruno met 'n 1:10 twist. Sal seker goed vergelyk met jou geweer.
Groete
Buda
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
Buda,
Hiers Hornady se inligting van hulle ballistieke tabel af.
100 200 300 400 500
243 Win 75 gr. HP 3400/1925 1.1 0 -5.8 -17.6 -36.9
Hiers Hornady se inligting van hulle ballistieke tabel af.
100 200 300 400 500
243 Win 75 gr. HP 3400/1925 1.1 0 -5.8 -17.6 -36.9
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
Buda
Moet bieg, het nog nooit daardie lading oor Crony geskiet nie, maar ek reken so 3350 ft/sec. Ek zero op 220, maar moet ook byse ek oes met die geweer, gebruik dit nie om Jak mee te skiet nie. Ons twee gewere behoort identies te wees met die 1-10 twist lope.
Ek het Sierra se sagteware, sal dit more op my laptop laai en vir jou n trajek hier opsit, my huis computer is nog nie operational nie, maar ek dink Jannie se gegewens is baie korrek.
Mooi loop
Francois
Moet bieg, het nog nooit daardie lading oor Crony geskiet nie, maar ek reken so 3350 ft/sec. Ek zero op 220, maar moet ook byse ek oes met die geweer, gebruik dit nie om Jak mee te skiet nie. Ons twee gewere behoort identies te wees met die 1-10 twist lope.
Ek het Sierra se sagteware, sal dit more op my laptop laai en vir jou n trajek hier opsit, my huis computer is nog nie operational nie, maar ek dink Jannie se gegewens is baie korrek.
Mooi loop
Francois
- Louis Nel
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
Francois / Jannie
Baie dankie vir jul terugvoering. Sal later in volgende week bietjie skietbaan toe ry en jul gegewens vergelyk. Sal weer treugvoering gee. Skiet jul met die 87VMAX? Die punt groepeer net so mooi in die bruno. Sal graag wil weet of jul dieselfde ondervind?
Groete
Louis
Baie dankie vir jul terugvoering. Sal later in volgende week bietjie skietbaan toe ry en jul gegewens vergelyk. Sal weer treugvoering gee. Skiet jul met die 87VMAX? Die punt groepeer net so mooi in die bruno. Sal graag wil weet of jul dieselfde ondervind?
Groete
Louis
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
Buda
My roer skiet die 87 en 75 gr punte selle lading en selle POI, baie lekker on n roer te he wat dit kan doen. Ek verkies eerder die 75 gr punte, bietjie meer spoed en platter trajek, nie veel nie maar darem.
My Sierra sagterware is nog "lost in transit", maar ek belowe ek sit dit op sodra ek dit het.

- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Projektiel Fabrikaat op Jakkalse/Katte
Manne
Hier kom dit nou van iemand wat nie so slim is nie. Ek moet net se ek skiet maar met my ou .308 BRNO gelaai met 167gr Lapua punte met 44.5gr S335,dan kry ek so tussen 2950 en 3050fps.Ek zero op 100m maar weet op 200m skiet ek 1 1/2 laag. Groepering is 24mm met 5 skote op 100m. Dis nou nie n 222-50,.223 of een van dai fancy kalibers nie maar n paar jakalse het al gesneuwel op 250+.
Groette
PAC

9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!