Taurus Raging Bull 44 Rem mag
- Chant
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Mon Dec 25, 2017 9:43 pm
Taurus Raging Bull 44 Rem mag
Dag se manne
Ekt vir my n Raging Bull aangeskaf.Wil bietjie by julle manne hoor wat dink julle van die outjie?
Sent from my iPhone using Tapatalk

-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Taurus Raging Bull 44 Rem mag
As jy hom vir SV wil dra sal ek vir jou gratis n liesholster (AIWB) stik en op my koste pos. 
- Chant
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Mon Dec 25, 2017 9:43 pm
Re: Taurus Raging Bull 44 Rem mag
Haha nee nee
Het darrem my Glock 30 vir elke dag drae.
Hierdie is meer maar vir jol op die plaas en n bok of twee met hom jag
Sent from my iPhone using Tapatalk
Het darrem my Glock 30 vir elke dag drae.
Hierdie is meer maar vir jol op die plaas en n bok of twee met hom jag
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Taurus Raging Bull 44 Rem mag
Ek het baie beperkte ervaring met die .44 maar ek onthou enkele sakies van nalees. Hopelik help dit n bietjie. Maak asb BAIE seker oor die korrektheid van die onderstaande inligting.
Daar was al besprekings oor die beste kruitsoort - as ek reg onthou is MP 200 en S265 die gunstelinge maar erens lui n klokkie dat iemand ladings met S335 of S221 of so iets probeer het. Die dop se vorm en lengte maak dit meer geskik vir stadiger kruitsoorte, maar die volume veroorsaak egter dat die blikke kruit nie hou nie.
Die .44 is geskik vir n redelike hoe" verskeidenheid van koeels - ek wil myself verstout om 180gr-400gr te se^, maar ek sal sommer self die knippie sout aanbeveel. Daar was iets omtrent die maks koeelgewigte wat deur kamerlengte beperk word. Ek het al enkele kere gelees dat 300gr en 350gr gewilde jagkoeels is, en dat die manne dan speel met 250gr vir oefen.
Ek het erens n bespreking gelees oor die moontlikheid om n ligte koeel baie af te laai om sodoende die trajek van n swaar koeel te dupliseer. Die idee is om slytasie aan die rewolwer en skade aan die skut se hande te beperk.

Dankie vir die inligting
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Taurus Raging Bull 44 Rem mag
Ek het al met 'n pel se 454 geskiet. Wat 'n onvergeetlike ervaring. Daar is niks so lekker om met 'n regte "handcannon" te speel nie 
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Taurus Raging Bull 44 Rem mag
Ek het kontak met een persoon wat redelik ervaring met 44's het. Laat weet as jy nie regkom nie, dan kan ek hom kontak.
- Chant
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Mon Dec 25, 2017 9:43 pm
Re: Taurus Raging Bull 44 Rem mag
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Taurus Raging Bull 44 Rem mag
Hi Chant
Jy kan gerus met hard cast lood koels begin maar hou die spoed onder 1000fps sodat jy nie leading kry nie. Dit is n lekker goedkoop
manier om te oefen en te jag. Hulle is beskikbaar in gewigte van 180gr tot 325gr.
Vir my het s265 maar nog die beste resultate gegee. Daai is n baie lekker rollie en ek is seker jy gaan hom geniet.
Jy kan gerus met hard cast lood koels begin maar hou die spoed onder 1000fps sodat jy nie leading kry nie. Dit is n lekker goedkoop
manier om te oefen en te jag. Hulle is beskikbaar in gewigte van 180gr tot 325gr.
Vir my het s265 maar nog die beste resultate gegee. Daai is n baie lekker rollie en ek is seker jy gaan hom geniet.
- Chant
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Mon Dec 25, 2017 9:43 pm
Re: Taurus Raging Bull 44 Rem mag
Dankie lapua
Ekt van Frontier se baan punte gekoop.Om meer te begin speel
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ekt van Frontier se baan punte gekoop.Om meer te begin speel
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3071
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Taurus Raging Bull 44 Rem mag
Sonder fotos glo ons jou nie....
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Taurus Raging Bull 44 Rem mag
Goeie advies Ds. Net 'n bietjie vriendelike kritiek:Ds J wrote:Ek het baie beperkte ervaring met die .44 maar ek onthou enkele sakies van nalees. Hopelik help dit n bietjie. Maak asb BAIE seker oor die korrektheid van die onderstaande inligting.
Daar was al besprekings oor die beste kruitsoort - as ek reg onthou is MP 200 en S265 die gunstelinge maar erens lui n klokkie dat iemand ladings met S335 of S221 of so iets probeer het. Die dop se vorm en lengte maak dit meer geskik vir stadiger kruitsoorte, maar die volume veroorsaak egter dat die blikke kruit nie hou nie.
Die .44 is geskik vir n redelike hoe" verskeidenheid van koeels - ek wil myself verstout om 180gr-400gr te se^, maar ek sal sommer self die knippie sout aanbeveel. Daar was iets omtrent die maks koeelgewigte wat deur kamerlengte beperk word. Ek het al enkele kere gelees dat 300gr en 350gr gewilde jagkoeels is, en dat die manne dan speel met 250gr vir oefen.
Ek het erens n bespreking gelees oor die moontlikheid om n ligte koeel baie af te laai om sodoende die trajek van n swaar koeel te dupliseer. Die idee is om slytasie aan die rewolwer en skade aan die skut se hande te beperk.
S335 werk nie. S221 kan wel werk. Somchem het nie data nie, jy sal QL moet gebruik. Wees maar ekstra versigtig.
400gn is bietjie wild. Mag dalk moontlik wees, maar nie met algemeen beskikbare komponente nie. Vir jag is hard-gegote loodkoeëls van 300-325 gn baie gewild. Daar is verskeie opsies, meestal is almal goed. Ek het al met 350gn koeëls gespeel, maar vind die akkuraatheid minder indrukwekkend verby 50m.
Die Raging Bull is besonders stewig gebou en behoort die warmer jag-ladings met redelike gemak te hanteer. Soms het 'n Taurus rewolwer 'n bietjie poleerwerk nodig om glad en betroubaar te werk.
- Chant
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Mon Dec 25, 2017 9:43 pm
Re: Taurus Raging Bull 44 Rem mag
Darrem by die huis
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Taurus Raging Bull 44 Rem mag
Bly maar mooi. Geniet hom.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Chant
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Mon Dec 25, 2017 9:43 pm
Re: Taurus Raging Bull 44 Rem mag
Dankie man
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk