Jag teen drade?

Post Reply
JHS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm

Jag teen drade?

Post by JHS »

Middag almal
Ek wonder sommer hoeveel van julle jag teen jakkalsproewe of elektriese drade om sodoende 2 of meer kampe te dek as 'n mens in die middel van die kamp roep word yntlik net een kamp gedek maar daar is minder plek waar die jakkals meer onveilig kan voel.Ek weet daar is mense wat beweer dat jakkalse minder sal inkom as hulle voel hulle kan bedreig word wat ek ook glo , maar is so 'n draad tussen 2 kampe ook so 'n bedreiging of nie.Ek het al heelwat kere so gestaan en kan nie se of 'n mens minder of meer jakkalse so skiet nie, wats julle opinie kan ek maar so aanhou of liewers weg beweeg van drade?(Dis nie grens drade nie net binnedrade van plaas)
willienel
Full Member
Full Member
Posts: 211
Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm

Re: Jag teen drade?

Post by willienel »

goeie dag..by ons is dit maar party dae moeilik wat ons het ni mooi oop plek in di bos soos in vlaktes ens ni.ek skiet 70 %van die tyd teen kampe of drade maar ek gaan kyk ees of daar reedlik spore beweeg en as daar baie beweging is het jy beter kaans.spore se vi my als en maak jou positief of bietjie geduld en uithou vermoe te he..hoor graag wat se ander manne..mooi dag
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Jag teen drade?

Post by cassie_calvinia »

ek hou van drade. omrede, as jy teen 'n jakkals proef roep.
nou kom jakkals en kry nie deurkom plek, besluit nee wat en loop weg.
dit het al baie gebeur.
binne drade seker nie so groot effek, maar ek kies noggal plekke waar kampe bymekaar kom, verkieslik 'n hek naby om vinnig in kampe in te gaan. verpes dit as jakkalsproef nader as 800m is. dan druk ek vir teen draad.
en dink drade, selfs stokproef bied 'n mate vir beskerming teen wind.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Jakes
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm

Re: Jag teen drade?

Post by Jakes »

PTDC3570.JPG
PTDC2957.JPG
Ek soek plek waar hulle in kom, in die geval het ek ook eers spore gekry toe kamera uitgesit

Het die paar al 2014 afgeneem, het die reun slim gemaak (gemis 2015) maar gereeld gehoor,
het die reun nov en teef dec 2017 gekry het hulle met vlakhasie ingeroep net na son onder

Drade het beperking vir hulle maar vir jou ook
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
naas222
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am

Re: Jag teen drade?

Post by naas222 »

More.. as jy teen Wilds draad skiet 2.1m.. maak seker jy kan bo oor skiet.. hier in bosveld sit ek ook maat teen draad.. in begin was my stoel te laag.. en net een keer deur draad moes skiet toe maak ek stoel hoër.. dis n aardige geluid as jy daai staaldraad raakskiet..eintlik is ek n goeie skut om 2mm draad raak te skiet op 2m :) :).. die gewone 21strand wildsdraad bied baie meer deurkom plek as jul jakkals proof.. en varke maak baie gate.. party van ons het nie keuses nie.. maar sal verkies om van draad weg te bly..

weeti hoe voel ander bosveld ouens teen oor die karoo ouens?
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
Post Reply