Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het n blank by kmts gekoop en is nou reg om die staal te laat “harden”. Is daar dalk iemand in die randburg omgewing wie my kan help?
Baie dankie.
Is my eerste mes wat ek self maak en so vêr geniet ek dit kwaai. Hef is van buffel hoeing wat ek opgetel het - gaan Baie mooier wees met n bietji olie op
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dankie vir die voorstel. Lyk my hulle is so 30km van my af maar met jhb verkeer kan dit n rukkie vat om daar uit te kom. Hoopelik is daar nog iemand nader?