Skilpaadtjies
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Skilpaadtjies
Ek kry vandag n klomp lewer en netvette. Wat sit julle nog by/of in daai netvet vir n ekstra smaak behalwe net sout en peper. n Bykos weet ek is nog lewer in netvet.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Skilpaadtjies
Gebruik ses geweer spice van Crown. Sprinkel dit oor die lewer en netvet.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Skilpaadtjies
Oom Heinz, ek het een jaar gemaak wat baie lekker uit gekom het. Wat ek geboen het is ek het baie uie gesny en saam in gegooi en saam gemaal en bietjie brisket vet ook. Ek het toe sommer Ouma's boerwors spice gevat en ingegooi, selfde ratio as met wors, as ek nou reg kan onthou werk dit uit op so 36,6 gram vir elke kilogram fulling. Klein bietjie worshester sous ook. En dan het ek so paar van Knorr se green peper blokkies ook bygegooi. Mens het so paar jaar gelede nog in die winkels sulke klein pakkies van Knorr gekry wat geur blokkies in gehad het, amper gelyk soos daai beef stock blokkies. Mens het onion, garlic en green peper geur gekry. Ek sien egter nou al vir geruime tyd dit nie meer in die winkels van dit nie. Dis verbasend hoe lekker daai ligte green peper smaak daai skilpadjies gemaak het.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Skilpaadtjies
RSG se resep....pas self aan indien jy so voel.
Die resep is naby aan Chris s'n - dit gee net hoeveelhede by!!
http://www.rsg.co.za/resepte_kuik.asp?id=2992
Die resep is naby aan Chris s'n - dit gee net hoeveelhede by!!
http://www.rsg.co.za/resepte_kuik.asp?id=2992
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- SoutieBoer
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Jan 23, 2018 7:01 am
Re: Skilpaadtjies
I have tried various methods but found that mincing liver and kidneys together in a food processor works best. I add coconut flower to bind it, and it also gives a nice taste and texture. These will be failrly mild, and people normally that dont like the liver taste will eat these. Even kids...
Method.
I put 1-2 chillis, liver and kidneys (works with springbok, gemsbok, lamb and chicken), salt, peppar coriander seeds, coconut flour and garlic in the food processor and mince it up. I add coconut flour until it's not runny.
I wrap the "Mince" with netvet and secure with toothpicks. They freeze very well, so I make a lot and keep them in freezer for starters.
On the Braai for for fairly long at lowish heat until cooked through and golden brown, the taste is phenomenal! (While the fire is going, I leave them on a opstaan rooster next to fire to cook slowly and finish them off just before "main meat" goes on the braai)

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
I chose the 6.5x55 caliber, to make sure that the kwesbokke from my friend's .270's and 30-06's are safely taken care of... 
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Skilpaadtjies
Jo jo jooo! Sout boertjie dit lyk baie lekker.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Skilpaadtjies
Soutieboer. Looks lekker, can the coconut flour be substituted with normal cake/bread flour. As you cant taste the raw mix for spiciness, roughly what quantities do you use?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Knewel
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Fri Dec 02, 2016 10:44 pm
Re: Skilpaadtjies
As mens die lewer smaak wil minder maak laat lê dit in melk vir so halfdag. Werk soos 'n bom.
'Shooting is all about confidence' -Tubby Smith
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Skilpaadtjies
Daar is n slaghuis in Potch "Die boere mark" as ek reg onthou wat seeker die beste skilpatjies verkoop volgens my. Elke keer
as ek daar kom koop ek teminste 6-10 pakke.
Hel hoe lus is ek nou vir so n skilpatjie oor die kole
as ek daar kom koop ek teminste 6-10 pakke.
Hel hoe lus is ek nou vir so n skilpatjie oor die kole
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Skilpaadtjies
Hoekom sal mens die lewer smaak wil minder maak?Kneuwel wrote:As mens die lewer smaak wil minder maak laat lê dit in melk vir so halfdag. Werk soos 'n bom.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Skilpaadtjies
Ek stem.airhunter wrote:Hoekom sal mens die lewer smaak wil minder maak?Kneuwel wrote:As mens die lewer smaak wil minder maak laat lê dit in melk vir so halfdag. Werk soos 'n bom.
Ek kaap seker die onderwerp want my resep is 'n bergskilpad.
Vat 'n hele netvet en sit dit in lou water om dit sag te maak. Sprie die netvet soos 'n doek oop op die rooster. Sny nou uie en tamatie in skywe en pak die helfte op die netvet. Haal net die grootste buise uit die heel lewer en pak die heel lewer dan op die tamatie en uie. Gooi nou maar oor watter speserye ookal vir jou lekker is. Ek gooi net sout en peper oor. Pak die orige tamatie en uie bo-op die lewer. Vou nou die netvet se kante bo-oor die pakkie.
Knyp die rooster toe en begin braai. Onthou die kole kan maar warm wees en moenie te gou omdraai nie. Jy wil die netvet bietjie uitbraai. Haal dan die lewer BETYDS af, hy kan jou maar nog laat wonder of jy nie dalk bloed sien as jy die snywerk doen.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Skilpaadtjies
Laat jy my nou kwyl!wlm wrote:Ek stem.airhunter wrote:Hoekom sal mens die lewer smaak wil minder maak?Kneuwel wrote:As mens die lewer smaak wil minder maak laat lê dit in melk vir so halfdag. Werk soos 'n bom.
Ek kaap seker die onderwerp want my resep is 'n bergskilpad.
Vat 'n hele netvet en sit dit in lou water om dit sag te maak. Sprie die netvet soos 'n doek oop op die rooster. Sny nou uie en tamatie in skywe en pak die helfte op die netvet. Haal net die grootste buise uit die heel lewer en pak die heel lewer dan op die tamatie en uie. Gooi nou maar oor watter speserye ookal vir jou lekker is. Ek gooi net sout en peper oor. Pak die orige tamatie en uie bo-op die lewer. Vou nou die netvet se kante bo-oor die pakkie.
Knyp die rooster toe en begin braai. Onthou die kole kan maar warm wees en moenie te gou omdraai nie. Jy wil die netvet bietjie uitbraai. Haal dan die lewer BETYDS af, hy kan jou maar nog laat wonder of jy nie dalk bloed sien as jy die snywerk doen.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Skilpaadtjies
Ek stem.

Kom kuier dan droog ons die kwyl op!!!Laat jy my nou kwyl!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Skilpaadtjies
Ek slag altyd die huis se slaglam so teen sononder. Die oomblik as die harslag uitgehaal word word die lewer en netvet so warm-warm op die rooster gesit. Ek maak dan slaptjips in 'n swartpot om die geilte van die lewer en netvet so bietjie te te breek.
- SoutieBoer
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Jan 23, 2018 7:01 am
Re: Skilpaadtjies
André
I've found coconut flour to go with skilpadjies much better than cake flour
I've found coconut flour to go with skilpadjies much better than cake flour
I chose the 6.5x55 caliber, to make sure that the kwesbokke from my friend's .270's and 30-06's are safely taken care of... 