Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
'n pel van my het bg geweer. Die geweer se trigger guard, wat ook die magasyn hou, wat ook gebruik word om die geweer aan die kolf vaste skroef, is van 'n tipe bakelite gemaak, en het gekraak.
Het iemand dalk hier soortgelyke ervaring, hoe het jy dit vervang, of deur wie?