Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Goeie more manne!
Het enige iemand ondervinding met ATN x sight 2,
Wil een vir my kry maar weet nie wat beter gaan werk op my AR nie die 3-14 of 5-20 vergrooting.
Is daar n verkil in kwaliteit in nag skiet tussen twee?
Baie dankie