Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jaco Swart »

Naand Manne.

Ek soek bietjie meer inligting. Ek het reeds die geweer vir 'n hele aantal jare en het eers bietjie onlangs begin rondsoek op die Interweb vir details ens. Dit is op die manier wat ek agter gekom het dat dit die 1200 Super model is.

Hierdie is n foto van presies dieselfde geweer as myne.

[img width=560 height=145]http://i882.photobucket.com/albums/ac21 ... WinMag.jpg[/img]

Hulle dui aan dat die Twist 11.5 is. Die geweer het 'n 24" loop.

Ek wil graag weet of daar nog manne is wat van die gunne het en indien wel watter ammo gebruik julle.

Ek het Nosler 200gr Partitions gelaai asook Sierra 180gr Gamekings Spitzer BT. Ek is egter nie baie gelukkig met die groeperings nie en sal graag wil verbeter. As mens na die GS Custem 180gr of die Hornady Interbond 180gr kyk , wat sal die beste min en maks ladings wees.

My ware TPL op my geweer is net oor die 90mm, maar my magasyn vat net 'n maksimum van 85mm.

Al jul wyse manne , kan maar gerus vir my inligting gooi, dit sal nie op dowwe ore val nie.

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jagtersdok »

Dis baie twak geweer.
Beste raad gee hom vir my hehehe ;D

Ek sal bietjie vir jou loer
Last edited by Jagtersdok on Wed Jun 08, 2011 8:37 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Armand Steenkamp »

Jong al wat ek kan se is dis bitter mooi roer daai!

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jaco Swart »

Dokkie ou Dokkie.

Jou TAAL!!!!!!

Armand

Ek het myne gevat vir "some TLC" en hy lyk nou weer soos die een in die foto.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Biltongjagter

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Biltongjagter »

Jaco S,
As mens na die GS Custem 180gr
Met 'n spiraal van 1:11.5" sal jy hoogstens GSCHV se 140gr jagkoe?l suksesvol kan stabiliseer oor kort tot medium afstande.

300WM se spiraal is meestal 1:10"; Blaser en Sako 85 is 1:11" en Husqvarna 1:12".

Meet gerus daardie spiraal lengte met hierdie apparaatjie om doodseker te wees daarvan - http://www.gsgroup.co.za/twistchecker.html

Groete,
Koos.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jagtersdok »

Koos

Wat prys daai universal tooltjie asb?

Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jaco Swart »

Koos .

Dankie. Ek het dit op 'n Amerikaanse webtuiste gekry.

"I just discovered a fantastic artictcle in Handloader (October 2005, Issue 237) about a Parker Hale 1200 Super in .300 Win Mag. In the article is says that Parker Hale had different twist rates in thier rifles. For example the .300 in the article had a twist of 1:11.5. This differs from most, as the average seems to be 1:10. "Wat wil jy dan nou eintlik vir my se. Gaan ek die ligter bullets moet skiet. Ek het reeds 'n 243 en 22-250 en wil nie nog 'n ligter geweer he nie. Ek "breg" altyd en se dat die my anti gay geweer is omdat hy nie ook n silencer op het nie.

Wat sal jy aanbeveel.

Luister graag
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jagtersdok »

Jaco

Dit is jou anti mofgat geweer, want weet jy watse spoed gaan jy daai 140gr mee kan jaag?  moffies ry nie so vinnig nie tjom ;D
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jaco Swart »

Neels.

Ek skiet my 22-250 teen 4000 f/s en my 243 teen 3500, en jy noem my 'n moffie  >:(

Nee weet jy, ek soek 'n swaar bullet vir my 300, want ek jag nooit meer eintlik met hom nie . Die 22-250 en die 243 staan maar voor in die kluis. As ek net '180gr teen so 3000 f/s kan jaag sal ek baie meer met die geweer jag. Hy sal dan in die bosveld en in die kalahari kan diens doen.

Ek sal nog meer daarvan hou as ek 'n 200 of 220 gr teen 3000f/s kan jaag , dus my post vir raad.

Is daar erens iemand op die forum wat ook 'n Parker Hale het?

My enige nadeel in die geweer is dat hy net 3 rondtes neem en jy moet hulle uit die magasyn laai , anders gaan die slot nie toe nie.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jagtersdok »

Ek dink nie ons sal verder as 180gr met daai twist regkom nie Jaces, eintlik 165gr tjom
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jaco Swart »

Dokkie , dankie dat jy so op die ball is met dinge.

Ek gaan maar in die 165gr klas rondkyk.

Ek skiet reeds Interbonds in my 243 en sal nie omgee om dit in die 300 ok te skiet nie. Ek het egter by Geno gesien hoe lyk die GS Customs , en moet se dat ek maar 'n sucker is vir 'n mooi punt . Ek weet jy skiet hom uit, maar hy lyk darem mooi voor jy hom skiet.

Gaan jy dan ook van kruit moet verander as ek nou die ligter punte begin skiet.

Ek skiet tans S365 en sal graag of dit of S 335 wil gebruik aangesien ek nou 2 Lyman Dps 3 skale het om die kruit te akkommodeer, want ek haat dit om die heeltyd die skaal te moet skoonmaak om ander kruit in te gooi.

Al wat hierdie my nou geleer het , is dat ek nou uiteindelik vir myself kan begin uitkyk vir 'n nuwe 375  aangesien my 300 nou 'n meduim groot wild kaliber is , en dit is al wat my vrou hoef te weet.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jagtersdok »

Jaco S wrote: Ek het egter by Geno gesien hoe lyk die GS Customs , en moet se dat ek maar 'n sucker is vir 'n mooi punt . Ek weet jy skiet hom uit, maar hy lyk darem mooi voor jy hom skiet.
Dit is hoekom ek hulle nie skiet nie, dis weer vir my vrek lelik daai HV's, maar dat hulle werk dit is feite

Ons sal hom kan tune met die S365 as jy daarby wil bly. Ja kry vir jou 375 en Ackley hom.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jaco Swart »

Dan is ek bly as ek by die S365 kan hou.

Ek sal graag nou ook 'n 375 wil he, maar ek Ackley niks. Ek drop , tint , tune en turbo ook nie my karre nie :P

Daai GS bullets is weer vir my reg en ek laaik hulle. Het gou op hul site gespeel en gesien dat hulle 140 gr maak vir 1:11 twist en ek voel dat hy bietjie lig is. As ek hulle 160gr kan laai met sukses sal ek dit defenitief oorweeg.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jagtersdok »

Hulle 160gr is netso lank soos 200gr konvensionele koeel en dit is waar die stront in kom. Langer twist= ligter/korter koeel
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jaco Swart »

Dankie.

Dit sal nou die soektog laat begin. As daar voorstelle met verskillende punte is van die manne wat ook 'n 1:11 twist het sal dit waardeer word.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jagtersdok »

Jy kan Nosler Accubond 150gr laai met TPL 86.5mm en mik vir spoed van 3242ft/sek

Of Nosler Accubond 165gr TPL 86.5mm spoed van 2973ft/sek
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jaco Swart »

My magasyn vat ongelukkig net 'n 85mm TPL

So ek sal rondom dit moet begin werk.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jagtersdok »

Mik vir 5ft/sec stadiger met elke load en TPL van 85mm
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jaco Swart »

Dankie ou Neels.

Ek waardeer baie.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jaco Swart »

Ludwig.

Ek het juis gisteraand weer op Hornady se site gespeel en bietjie verder op ander site gelees van die GMX. Het ook toe by Cabelas gesien dat hulle nie te buitensporig is nie. Gaan hulle beslis probeer en terugvoering gee.

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Biltongjagter

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Biltongjagter »

Wat prys daai universal tooltjie asb?
Neels, mens maak hom sommer self - GSC maak hulle nie.

Jaco S, as jy GSCHV wil skiet, hou maar gerus by die aanbevelings van die vervaardiger wat spiraal (twist) en koe?l lengte betref.
S?, meet gerus self daardie Parker Hale se spiraal - dalk is joune nou net 1:10" en dan kan jy GSCHV se 160gr koe?l in hom gebruik.

Groete,
Koos.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jagtersdok »

Okay Koos

Nou verduidelik my wat ek nodig het en wat moet ek doen om hom self te maak asb

Dankie
Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Biltongjagter

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Biltongjagter »

Neels, heel onder op hierdie  bladsy is die verduideliking soos Gerard dit stel.

Ook 'n sketsie met mates, ens.

'n Ou, klein kaliber koperborseltjie se agterkant het mos klaar die skroefdraad in - so verwyder net borsel gedeelte en heg veerstaal draadjies in die plek daarvan - vinniger en makliker as jy nie groefsnyer het nie.

Geniet dit!
Koos.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by Jagtersdok »

Dankie Koos

En waar kan ek sulke veerstaal draadtjies kry?
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Parker Hale 1200 Super in 300 Win Mag

Post by 222 »

Neels

Ek het sommer krammetjies gevat. Gesukkel met die plak aan die stok met my dik vingers maar hy het gewerk.

Gerrie
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
Post Reply