Kies van my volgende geweer.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kies van my volgende geweer.
Geno hou seker nog xmas anders kan ons dalk iets by hom leer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Kies van my volgende geweer.
As jy nie herlaai nie 22-250 as jy self herlaai 243. Rede is dat daar nie ligte koels op die rak vir die 243 beskikbaar is nie dink 80gr die ligste en jy sal nie 3500 vps daarmee haal nie, waar die 22-250 weer 3500 plus met rak ammo sal haal.
As jy self laai sou ek 243 omrede ek dan van 55 tot 100gr koele kan laai tussen 2900 en 4000vps.
Groete
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
As jy self laai sou ek 243 omrede ek dan van 55 tot 100gr koele kan laai tussen 2900 en 4000vps.
Groete
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Kies van my volgende geweer.
Nee. Inteendeel leer ek hier tussen die manne wat 6.5mm gunne aanbeveel vir jakkalsjag en bojane tot 500m.Capt. Oblivious wrote:Geno hou seker nog xmas anders kan ons dalk iets by hom leer
As dit ek was, sou ek n 6mm van soorte gevat het. Maklikste met lekker performance is 'n Howa .243Ackley.
70gr Noslers vir jakkalse.
87gr VMax, 87gr Berger of 90gr Scenars vir langafstand werk.
Skiet hom so dat die loop nie warm raak nie en jy SAL 2000+ skote kry.
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Kies van my volgende geweer.
Hornady maak fabrieksammo gelaai met 58,75 en 87gr VMax vir .243...Danie01 wrote:As jy nie herlaai nie 22-250 as jy self herlaai 243. Rede is dat daar nie ligte koels op die rak vir die 243 beskikbaar is nie dink 80gr die ligste en jy sal nie 3500 vps daarmee haal nie, waar die 22-250 weer 3500 plus met rak ammo sal haal.
As jy self laai sou ek 243 omrede ek dan van 55 tot 100gr koele kan laai tussen 2900 en 4000vps.
Groete
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
https://www.hornady.com/ammunition/rifl ... erformance
https://www.hornady.com/ammunition/rifl ... ce-varmint#!/
https://www.hornady.com/ammunition/rifl ... max-custom#!/
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kies van my volgende geweer.
Geno wrote:Nee. Inteendeel leer ek hier tussen die manne wat 6.5mm gunne aanbeveel vir jakkalsjag en bojane tot 500m.Capt. Oblivious wrote:Geno hou seker nog xmas anders kan ons dalk iets by hom leer
As dit ek was, sou ek n 6mm van soorte gevat het. Maklikste met lekker performance is 'n Howa .243Ackley.
70gr Noslers vir jakkalse.
87gr VMax, 87gr Berger of 90gr Scenars vir langafstand werk.
Skiet hom so dat die loop nie warm raak nie en jy SAL 2000+ skote kry.
En as hy klaar geskiet is sit jy n 31" loop op en skiet Ballistic Tips dat hulle al mushroom oppad jakals toe
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Kies van my volgende geweer.
"Nee. Inteendeel leer ek hier tussen die manne wat 6.5mm gunne aanbeveel vir jakkalsjag en bojane tot 500m."
Ek vat daai hou oppi ken. Eina
Ek vat daai hou oppi ken. Eina
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Kies van my volgende geweer.
Geno...net gou...
Die oorspronklike outeur van hierdie vraag was effens gefokus op 'n .260 en dit het gelyk of hy na 'n Howa soek maar 'n .260 net in Remington kan kry. Ek wou hom net wys daars darem 'n 6.5 lewe anderkant 'n .260.
My eintlike aanbeveling was 'n 22-250 as hy 'n kaliber gesoek het vir varminting alleenlik.
Die oorspronklike outeur van hierdie vraag was effens gefokus op 'n .260 en dit het gelyk of hy na 'n Howa soek maar 'n .260 net in Remington kan kry. Ek wou hom net wys daars darem 'n 6.5 lewe anderkant 'n .260.
My eintlike aanbeveling was 'n 22-250 as hy 'n kaliber gesoek het vir varminting alleenlik.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Kies van my volgende geweer.
Ek stem hier saam met Geno. Ek het n 22-250 gehad en het sy loop in 1300skote op geskiet. Jy het gemaklik met die 1:9 Twist en 75gr Amax op 500m geskiet en jy gaan n Kees op sy dinges gee maar as jy in Natal se wereld gaan skiet gaan jy n ding of 2 oorkom met die wind en ander faktore.Geno wrote:Nee. Inteendeel leer ek hier tussen die manne wat 6.5mm gunne aanbeveel vir jakkalsjag en bojane tot 500m.Capt. Oblivious wrote:Geno hou seker nog xmas anders kan ons dalk iets by hom leer
As dit ek was, sou ek n 6mm van soorte gevat het. Maklikste met lekker performance is 'n Howa .243Ackley.
70gr Noslers vir jakkalse.
87gr VMax, 87gr Berger of 90gr Scenars vir langafstand werk.
Skiet hom so dat die loop nie warm raak nie en jy SAL 2000+ skote kry.
Ek laai my RPR 6.5 Creedmoor met 95gr amax want ek het n langloop Creedmoor waarmee ek ek skiet en dit is maar n taktiese roer wat werk vir gou uit die vuis uit skiet. Ek het al 2 jakke plat getrek met hom en hy mors hulle mooi en skiet so 3403vps. Dit is wel nie gewens vir ongediertes en Bobbe op 500m nie
Gaan vir n 6mm nl. 6XC, 6mm Creed, 6 Dasher of .243 Ackley. So kry jy best of both en kan laai van onder tot bo en selfs gemaklik aan n 1000m gong skiet gaan deelneem.
Hoop jy kom reg.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Kies van my volgende geweer.
Nie eers geweet Hornady vervaardig daardie gr ammo nie, dan sou ek ook 6mm al die pad.Geno wrote:Hornady maak fabrieksammo gelaai met 58,75 en 87gr VMax vir .243...Danie01 wrote:As jy nie herlaai nie 22-250 as jy self herlaai 243. Rede is dat daar nie ligte koels op die rak vir die 243 beskikbaar is nie dink 80gr die ligste en jy sal nie 3500 vps daarmee haal nie, waar die 22-250 weer 3500 plus met rak ammo sal haal.
As jy self laai sou ek 243 omrede ek dan van 55 tot 100gr koele kan laai tussen 2900 en 4000vps.
Groete
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
https://www.hornady.com/ammunition/rifl ... erformance
https://www.hornady.com/ammunition/rifl ... ce-varmint#!/
https://www.hornady.com/ammunition/rifl ... max-custom#!/
Groete
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Kies van my volgende geweer.
Jy siek.....?Supacow wrote:Langloop stywe twist twenytotovifffty ugly dans jy reg vir aaaaales
Gedog daai point twoooseventyzero sal die ding doen......

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Kies van my volgende geweer.
Apie wrote:Jy siek.....?Supacow wrote:Langloop stywe twist twenytotovifffty ugly dans jy reg vir aaaaales
Gedog daai point twoooseventyzero sal die ding doen......
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Exiled4Life
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Sun Jun 11, 2017 12:36 pm
Re: Kies van my volgende geweer.
Dankie vir al die raad manne my kop is nogsteeds plat ek kan nie besluit nie ek lê maar nogsteeds na die .260 se rigting.
9mm Cz 75
30-06 Howa
.22 Slazenger
30-06 Howa
.22 Slazenger
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Kies van my volgende geweer.
Ek het n .260Ackley. Dis beslis nie geskik vir jakkalse met reelmaat platskiet nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Kies van my volgende geweer.
Ek het n 22250 gehad, ek het tans n 260 en twee 6mm roere. Die 260 gaan nie n goeie ongedierte geweer maak nie. Ek sou se 6mm van jou keuse. My 243ai skiet n Jakkals moertoe met n point blank range van ongeveer 380m met sy 55nosler bt teen n lekker spoed.
My 6mm dasher het ek al sy reticle so uitgewerk dat ek tot op 850m gemaklik skiet sonder om te dial, hy gooi n 70gr Nosler bt.
Ek is bitter lief vir my 260 en hy jag lekker en skiet gonge anderkant 1000m met n glimlag, maar hy is nie my go to bob/jak roer nie. Sy trajek laat nie vinnige “besluit” skote toe nie.
Hoop dit maak sn.
Koop dan twee roere as jy jouself nie kan oortuig nie.
(Oh ja, my 243ai het nou so raps oor die 2000 “druk-hom-in-die-rooi” skote deur die pyp en alles loop nog mooi. My plan was om so gou moontlik hom gaar te skiet sodat ek n oordentlikke loop kan opsit, maar hy wil niks weet nie)
Sent from my iPhone using Tapatalk
My 6mm dasher het ek al sy reticle so uitgewerk dat ek tot op 850m gemaklik skiet sonder om te dial, hy gooi n 70gr Nosler bt.
Ek is bitter lief vir my 260 en hy jag lekker en skiet gonge anderkant 1000m met n glimlag, maar hy is nie my go to bob/jak roer nie. Sy trajek laat nie vinnige “besluit” skote toe nie.
Hoop dit maak sn.
Koop dan twee roere as jy jouself nie kan oortuig nie.
(Oh ja, my 243ai het nou so raps oor die 2000 “druk-hom-in-die-rooi” skote deur die pyp en alles loop nog mooi. My plan was om so gou moontlik hom gaar te skiet sodat ek n oordentlikke loop kan opsit, maar hy wil niks weet nie)
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Exiled4Life
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Sun Jun 11, 2017 12:36 pm
Re: Kies van my volgende geweer.
Die rede hoekom ek so effens weg skrum van n .243 is slegte ervarings wat ek gehad het.
As dit is wat julle voorstel sal ek dit sterk oorweeg, ek is net bang vir daai loop uit skiet.
Laaste vraag (huntex specials nie In ag geneem) watse roer, Howa is definitely op die lys, watse loop lengte en twist stel julle voor en dan wat kos dit om hom Ackley te maak?
As dit is wat julle voorstel sal ek dit sterk oorweeg, ek is net bang vir daai loop uit skiet.
Laaste vraag (huntex specials nie In ag geneem) watse roer, Howa is definitely op die lys, watse loop lengte en twist stel julle voor en dan wat kos dit om hom Ackley te maak?
9mm Cz 75
30-06 Howa
.22 Slazenger
30-06 Howa
.22 Slazenger
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Kies van my volgende geweer.
Dis wat ek sal kies. Verkieslik vinniger twist, as jy ooit later wil ver gooi met swaarder punte(105gr).
Rem700 Varmint 9.125 twist 26'' loop
Savage VLP 9.25 twist 26''
Tikka Varmint 10 twist 24''
Howa BB 10 twist 24''
Dink gs werk sal seker R2500
Groete
Rem700 Varmint 9.125 twist 26'' loop
Savage VLP 9.25 twist 26''
Tikka Varmint 10 twist 24''
Howa BB 10 twist 24''
Dink gs werk sal seker R2500
Groete
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Kies van my volgende geweer.
Ek sal ook se kry vir jou lekker 6mm andersins 22 250
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...