Winchester 1876

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.
Post Reply
wildman2016
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue May 24, 2016 10:27 am

Winchester 1876

Post by wildman2016 »

Good day
I would like some help from someone who will know better that me.
A Winchester model 1876 in caliber 45-75
it has not been restored.
Could someone help me with a value of this firearm please
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Winchester 1876

Post by Frederik »

Wildman is jy seker kaliber is nie eerdeer 45-70 nie?
Fotos sal ook baie help.
wildman2016
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue May 24, 2016 10:27 am

Re: Winchester 1876

Post by wildman2016 »

Sal binne kort fotoes op sit. Maar ek is 100% seker dis n 45-75
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Winchester 1876

Post by Frikkie Coetzee »

Nee ek het die geweer self na gekyk. Dis n 45-75
wildman2016
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue May 24, 2016 10:27 am

Re: Winchester 1876

Post by wildman2016 »

Van die Fotoes
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Winchester 1876

Post by LoopSoosStroop »

Weet nie, maar heel waarskynlik baie!

Classic Arms sal vir jou 'n aanduiding kan gee.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
wildman2016
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue May 24, 2016 10:27 am

Re: Winchester 1876

Post by wildman2016 »

Ek het probeer al by classic arms
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Winchester 1876

Post by Frederik »

Kyk op Gunbrokers.com wat hulle daar voor gaan.
Mooi geweer en uniek vir SA.
Bennie Bester
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am

Re: Winchester 1876

Post by Bennie Bester »

More Wildman,
Dit lyk of daardie geweer n paar rand werd is. Dit hang alles van sy kondisie af en hoe oorspronklik hy nog is. Ek het so vinnig gegoogle en hulle verkoop in Amerika vir die 45-60 vir so tussen $ 3500 tot $ 5000, maar die 45-75 loop hier by die $ 12000.
Daar is baie modelle en variasies (bv. loop lengte, agt kantige loop ens. ) wat die prys ook beinvloed.
Ek vermoed van hulle is ook in die Anglo Boere oorlog gebruik. Die beste persoon om mee te praat is Ron Bester van Bloemfontein. ( nie vir waardasie, maar vir geskiedenis)
Groete en n voorspoedige 2018
Bennie
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC

In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
wildman2016
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue May 24, 2016 10:27 am

Re: Winchester 1876

Post by wildman2016 »

Dankie almal so ver vir die raad.
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Winchester 1876

Post by Johan van Wyk »

Die groot probleem met roere soos hierdie is dat hulle eintlik net in die VSA geld werd is. Die groot afslaershuise daar soos James D Julia en Rock Island maak `n spesialiteit daarvan om gewere soos hierdie op te veil en die VSA is ook die land van die Winchester versamelaar. Dis iets wat Suid-Afrika grootliks nie is nie, ongelukkig.

Winchesters is snaakse goed om te probeer peil, veral `n lever-action soos hierdie. Daar kan honderde faktore wees wat `n verskil aan die waarde kan maak, en ek sou baie versigtig wees om sommer so uit die vuis `n waarde te probeer bepaal. Ek weet Andrew Soutar het al baie wapens na die VSA uitgevoer so dalk is dit die moeite werd om weer met hom te praat. Om `n wapen self na die VSA te probeer uitvoer is een van die moeiliker dinge om reg te kry.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2139
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Winchester 1876

Post by Ds J »

Effense ontsporing: waar kry 'n mens vir Andrew Soutar in die hande?
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Winchester 1876

Post by Johan van Wyk »

Andrew is baas by Classic Arms.
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Winchester 1876

Post by vriell »

:'(
black-sam !! What a beauty......
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Winchester 1876

Post by win270 »

Plaas gerus foto's van die volledige wapen asb.
Post Reply