Hulp met gras

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
Thinus_Wollie
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Mon Nov 13, 2017 1:14 pm

Hulp met gras

Post by Thinus_Wollie »

Goeie dag
Ons wil graag die oop kolle op die plaas om ploeg en gras plant. My vraag is nou watter gras gaan die bests opsie met die minste onderhoud wees?
Die plaas is gelee naby swartruggens is daar is meestal wild met n paar boerbokke

Byvoorbaat Dankie

Voorspoed vir die nuwe jaar wat voorle!

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Hulp met gras

Post by Sako75 »

Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Hulp met gras

Post by Diesel Dog »

Voor jy ploeg kyk die video.

https://youtu.be/xMjKcCfBtfI
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hulp met gras

Post by Carl »



Ja ek het een aand met 'n man by ons SA Jagters byeenkoms gesels. As jy so omploeg maak jy baie dinge binne die grond wakker. Onkruid sade veral! Ek dink jy moet eers meer navorsing doen.

'n Beter opsie is om takke te pak en as ek moet gras kies sou ek buffelsgras saai.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply