Spoorsny
-
DUTOITF
Spoorsny
Wat gemaak as jy nou aan die verkeerde kant van jonk wees raak en die oog en ore is nie meer so goed nie. Jy kry net een druppeltjie bloed en n spoor wat in die dik sand en baie gras nie duidelk is nie.
Wat is die beste hond wat mens kan kry om op te lei om spoor te vat en waar kan mens aanklop vir die opleiding.
Diegene van 50 en meer sal dalk die situasie verstaan.

- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: Spoorsny
Middag Fanie
Ek weet die ouens in Welgevonden Privaat Wildtuin gebruik Weimeraners.

Life's a journey, enjoy the ride!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spoorsny
Jack Russels veral die lang been Jackies werk lekker.
Maar dan moet mens hom van baie kleins af begin leer en elke dag met hom werk.
Hier op so 3 jaar is sy neus goud werd.
Daar is baie ander rasse wat ook goed is.
Die geheim is om met die hond baie jonk te begin en elke dag van sy lewe met hom te werk of te oefen...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
DUTOITF
Re: Spoorsny
GerhardGerhard wrote: Jack Russels veral die lang been Jackies werk lekker.
Maar dan moet mens hom van baie kleins af begin leer en elke dag met hom werk.
Hier op so 3 jaar is sy neus goud werd.
Daar is baie ander rasse wat ook goed is.
Die geheim is om met die hond baie jonk te begin en elke dag van sy lewe met hom te werk of te oefen...
Dankie
Ek het kleintjie gekry. Wat is die proses om hom te leer. Moet mens maar bv 'n voel skiet die bloed sleep en hom dan na die voel gaan?
Het jy moontlik enige raad?
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spoorsny
Begin met hoender bloed en lewertjie.
Laat die bloed spoor op die gras perk en dan sommer n kort reguit spoor.
Laat hy vroeg gewoond raak om met n harnas aan te werk.
So dra hy die stukkie hoender lewer kry gee dit vir hom en dalk n stukkie biltong.
Dit moet amper soos n speletjie wees vir die hond waar hy geprys en iets lekkers kry om te eet as hy die lewertjie kry.
Maak dan geleidelik di spoor langer, minder bloed en begin hom dan in lang gras werk.
Onthou ook om die wind rigting dop te hou as jy die spoor uit sit want hy moet leer om die wind ook te gebruik.
Probeer om die oefening ten minste een keer n dag met die hond te doen.
Later kan jy oor gaan na voels en as jy jag vat hom al van vroeg af saam sodat hy die wild leer en reuk leer ken.
Hoop dit help.
Groete

- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: Spoorsny
Gerhard,
Daai is goeie advies. Ek het n klein lang been tefie en sy is wakker en is gedurig opsoek na akkedisse ens.
Sy het ook n hart soos n leeu, staan vir niks terug nie.
Hoe leer ek haar om dooie jakkals in die lang gras te soek of gaan haar instinct iewers inskop en dit gaan vanself gebeur? Dalk moet ek haar n jong jakkals gee wat gekwes is, waar sy haar man moet staan vir oorleweing
Dit gaan dinge darem baie makliker maak. Sy ken al die Foxpro en die klanke pla haar nie meer nie.

25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spoorsny
Onthou wanneer dit by kwes diere kom is dit die hond se werk om die dier besig te hou totdat jy daar kan kom en die kwes dier van kant maak.foxripper wrote: Gerhard,
Daai is goeie advies. Ek het n klein lang been tefie en sy is wakker en is gedurig opsoek na akkedisse ens.
Sy het ook n hart soos n leeu, staan vir niks terug nie.
Hoe leer ek haar om dooie jakkals in die lang gras te soek of gaan haar instinct iewers inskop en dit gaan vanself gebeur? Dalk moet ek haar n jong jakkals gee wat gekwes is, waar sy haar man moet staan vir oorleweing![]()
Dit gaan dinge darem baie makliker maak. Sy ken al die Foxpro en die klanke pla haar nie meer nie.
Groete
Jy moet sien wat se sports dit in die nag tussen die sekel bos is wanneer die jackie die kwes rooibok of kudu vas trek en mee baklei.
Na die bok gelaai is tel jy die snye op die bene en trek sekel bos dorings uit die skoene...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Spoorsny
[img width=302 height=480]http://i584.photobucket.com/albums/ss28 ... 3/Nick.jpg[/img]
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Spoorsny
Ek is nou besig met Roxy (tefie). Ek volg ook maar die raad op die forum,en hoop ek kry dit reg met haar om 'n goeie "hunting partner" vir my te wees. Sy volg al mooi die bloed druppels en instinktief bly haar neus heeldag grondlangs soos sy snuffel.
Roxy is nou amper 3 maande, en was die naweek saam op haar eerste jak jag.
Wat is die regte tyd om hulle saam te vat, of maak dit nie saak nie.
[img width=560 height=371]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... /Roxie.jpg[/img]
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spoorsny
3 maande is reg.
Maar maak seker die hond is gewoond aan die geweer en skote wat geskiet word.
Slefs al het jy n knaldemper op die geweer.
As die hond eers skuu word vir die geweer skoot het jy n groot probleem en dan is sy net n skoot hond...
Maar maak seker die hond is gewoond aan die geweer en skote wat geskiet word.
Slefs al het jy n knaldemper op die geweer.
As die hond eers skuu word vir die geweer skoot het jy n groot probleem en dan is sy net n skoot hond...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Spoorsny
Freddie, Ek mag maar, hy doen die ding, my herwinnings tyd is minder as 3 min. per jakkals, en vandat hy 9 maande oud is, het ek nog net een jakkals (dood of gekwes) verloor, en dit was my skuld. Hy het ook al heelwat katte en vlekkies vir my gekry nadat hulle gevang het, moet net vroegerag die karkas kry.Ou Mac
Moenie so brag nie man.
Plus, hy is meer lief vir my as my skelmpie
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Spoorsny
AITSA!!!!!!Mac wrote: Plus, hy is meer lief vir my as my skelmpie
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Spoorsny
Gerhard,
Dankie, miskien moet ek haar sommer skiet baan toe ook vat of wat dink jy??
Maar daar raas dit baie met skote wat klap.
Raven
Dankie, miskien moet ek haar sommer skiet baan toe ook vat of wat dink jy??
Maar daar raas dit baie met skote wat klap.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spoorsny
Begin eers met iets soos n pellet...Raven wrote: Gerhard,
Dankie, miskien moet ek haar sommer skiet baan toe ook vat of wat dink jy??
Maar daar raas dit baie met skote wat klap.
Raven
Maak dit pret vir haar.
So met die tyd skiet n skoot wanneer sy nie verwag nie en as sy nie skrik nie prys haar en gee beloning soos stukkie biltong.
Dan gaan jy oor na 22LR toe en doen die selfde.
So bou jy haar geleidelik op om nie te skrik vvir harde geluide wat onverwags klap ...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spoorsny
My GSP reun - Reitz.
Ek sal later fotos op sit.
Hy was 11 maande oud, het toe al 33kg geweeg en toe moes ek Dubai toe vir 2 jaar vir werk.
Hy bly nou op n plaas naby Bronkhorstpruit.
Julle moet daai hond nou sien as ek met die 500 Jeff skiet. Kyk hy is mal daar oor.
Sal nie weer ander hond kry as n GSP nie.
Maar net as ek di tyd en plek het om met hom te werk, nou hier waar ek in die stad sit sal dit nooit werk nie...

Last edited by Gerhard on Fri Mar 25, 2011 7:00 pm, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
dogman
Re: Spoorsny
Vrae maar sAL help met spoor sny van die hond waar ek kan Fanie my cell:0725195180.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Spoorsny
dogman
Stel jouself bietjie voor daar by die Voorportaal.
Groetnis

- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Spoorsny
SJ
Stadig maat, jy begin so kwaai klink soos die Tannies in Danville wat vir die Bulle skree.

Die Dogman is die oom waarvan Ludwig in 'n vorige post van gepraat het wat so goed is met die honde. Ons kan hom maar verskoon , want hy gaan ons nog vreeslik baie kan leer.
Dogman
Ek weet nie of ek oom moet se nie, maar welkom op die forum. Gaan stel asb voor aan almal en gee asb 'n beskrywing van wat oom alles met die honde doen en hulle leer. Ons luister aandagtig

JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Spoorsny
Ek het self n GSP en glo dit is die beste dubbeldoel Pointers/Retreavers maar vir bloedspoor vat het ek nog nooit iets beter gesien werk as n Beagle. Hulle is klein en baie hanteerbaar en het van die beste neuse in die bedryf.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Spoorsny
Manne
Ek het met dogman (Johan) telefonies gesels.
Wil net baie dankie s? vir die hulpvaardigheid
Neels

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]