Aangename kennis manne
-
mar
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sun Jun 05, 2011 7:15 pm
Aangename kennis manne
Dag Manne.
My naam is Mariette van Dyk. Ek is woonagtig in Pretoria en gewone huisvrou met kinders en 'n man. In my vrye tyd doen ek bemarking en verkope vir E-Shepherd.biz se skaaphalsbande teen roofdiere. Die eienaars van die skaaphalsbande is LifeTime Designs en dis goeie huisvriende en kollegas van my.
Die produk wat ek bemark vir E-Shepherd.biz is 'n produk wat na ons mening ordentelik getoets is soos wat groot internasionale maatskappye met hulle produkte doen. Daarom word die produk nie net in Suid-Afrika bemark nie maar ook in ander lande met groot kleinvee populasies. Hierdie ander lande vereis ho? standaarde en wetenskaplike toetse van ons voor hulle enigesins kyk na ons produk en dit is wat ons maatskappy doen om kwaliteit produk te stel.
Dankie en groetex

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Aangename kennis manne
Baie welkom en geniet dit hier by ons. Hoop jy like dit!!
Groetnis
Groetnis
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Aangename kennis manne
Welkom hoop jy sal dit geniet en goeie terugvoering kry oor julle produk.
Hein
Hein
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
mar
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sun Jun 05, 2011 7:15 pm
Re: Aangename kennis manne
Middag!!!
Dankie ek waardeer dit baie.
@ Hein. Mag ek my produk adverteer op die forum?
Dankie ek waardeer dit baie.
@ Hein. Mag ek my produk adverteer op die forum?
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Aangename kennis manne
dagse mariette
welkom hier en gesels lekker saam
groete
pitsmit
welkom hier en gesels lekker saam
groete
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Aangename kennis manne
Welkom Mariette
Wel gewoonlik as jy so met die intrap slag adverteer is ons hoof speurder Kaptein SJ nogal skerp en wys die manne gou tereg, maar duidelik het jy heel ander efek op die man gehad

Baie welkom hier. Vertel ons asb meer van jou produk en moenie terug hou op die ins en outs nie gee ons die volle behandeling met al die detail.
Ek hoop van harte jy skiet darem geweer of boog ook
Neels

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Aangename kennis manne
Mariette
Welkom hier by ons. Tuff plek die maar eintlik het die lede maar klein harte, dit is net as dit oor ons brood en botter gaan dat ons gou op die agterpoot is.
Geniet dit hier.
Welkom hier by ons. Tuff plek die maar eintlik het die lede maar klein harte, dit is net as dit oor ons brood en botter gaan dat ons gou op die agterpoot is.
Geniet dit hier.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
mar
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sun Jun 05, 2011 7:15 pm
Re: Aangename kennis manne
Is ek nog welkom om met julle te gesels of is daar kwaai gevoelens? Want ek wil so graag met julle wil gesels oor ons halsband want ons gaan einde van die maand ons kliniese toets bekend stel en ek wil dit graag met julle deel.
- pirot79
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Tue Jun 21, 2011 7:58 pm
Hello
Angename kennis, ek is Niel en ek boer naby Beaufort Wes met dorpers en boerbokke. Ek is ook nuut op die front van forums oor die algemeen nevermind hier. Ek sal graag die waters wil toets oor gekoordineerde jagte met klomp jagters soos hulle in die ou dae gedoen het. Waar moet ek hieroor post?
Everything will pass only what's done for Christ will last.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Aangename kennis manne
Aangename kennis en welkom hier Niel......Vra is vry en insette is gratis, glo jy gaan dit geniet hier
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Hello
Seerower, welkom hier! Ek sou s? jy moet sommer 'n nuwe "topic" hier oopmaak: http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... .php?f=7.0pirot79 wrote: ... Waar moet ek hieroor post? ...
Jy sal sien bo-aan die bladsy is daar 'n blokkie wat s?: "New Topic" Click op hom en laat waai.
Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Aangename kennis manne
Pirot van Beaufort West
Welkom , lyk my hele Beaufort is al op die forum een van die dae kan Beaufort die prys wen vir die dorp met meeste jakkals skieters per vierkante meter.
Mooi loop
MEERKAT
Welkom , lyk my hele Beaufort is al op die forum een van die dae kan Beaufort die prys wen vir die dorp met meeste jakkals skieters per vierkante meter.
Mooi loop
MEERKAT
- pirot79
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Tue Jun 21, 2011 7:58 pm
Re: Aangename kennis manne
die park teel hulle dat daar genoeg vir almal is he he
Everything will pass only what's done for Christ will last.
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Aangename kennis manne
Baie welkom geniet dit hier!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Aangename kennis manne
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Aangename kennis manne
Welkom, hoop jy geniet dit!
He He, ja nes jagtersdok gese het, SJ het heel ander benadering getoon.
Hoe nou mater

Groete
erx
He He, ja nes jagtersdok gese het, SJ het heel ander benadering getoon.
Hoe nou mater
Groete
erx
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Aangename kennis manne
laat waai mariette die manne spot sommer goediglik. jy is welkom ek glo die manne sal luister