2018 Jakkals jag Tips en Vrae
- stefan.bester3
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm
2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Naand almal.
Ek het met ñ vorige post agtergekom dat daar ñ groot aanvraag is om weer bietjie ñ nuwe post te begin met opgedateerde jakkals jag tips en vrae.
Baie van die vorige besprekings het in 2012 gestop. Ek glo dat jakkalse aanpas en jakkals jagters slimmer word met nuwe planne en resepte.
Ek glo hier is manne wat raad en kennis deel en somtyds net koppe bymekaar sit om daardie slimmes uit te oorlê.
So hier gaan dit. Vra jou vra... sê jou sê... deel wat vir jou werk en vra waarmee jy sukkel. So gaan ons almal meer sukses hê. (Ek glo daarin om eerder my vrae te vra en te help waar ek kan, want die jagter wat jy nie wil help gaan in elkgeval uit gaan en self probeer.
Groete Stefan

Last edited by stefan.bester3 on Mon Dec 18, 2017 8:40 am, edited 1 time in total.
- BobFrosty
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Wed Feb 13, 2013 11:38 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie Stefan
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ek sal sommer afskop...
Ek het n nes wat ek elke jaar die reun en die kleintjies skiet maar die teuf is so skelm en ligsku, as ek haar sien is dit net haar stert oppad bergop teen spoed. Ek het n pro jagter se raad gevra en sal dit probeer maar wat se julle manne? Hoe kan ek haar eerste skiet voor ek reun en die kleintjies plat maak?

-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Het jy al n dag roep probeer met haar?
- stefan.bester3
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Hi BeesBreet.
Hier kan dalk baie lekker raad uit kom wat vir verskillende ouens gewerk het. Ek dink Ricusu het 'n plan met 'n dag roep. (Altyd 'n goeie plan vir slim jakkalse)
Jy moet onthou dat die ouers van die kleintjies BAIE beskermend is, en jy sal verbaas wees hoeveel keer sy jou kans gaan gee. Die ouerskap instink skop in en kan haarself nie help om in te storm nie.
Ek het so paar aande terug 'n soortgelyke geval gehad van jakkalse en kleintjies wat skreeu met Vlekke D as aanvangsroep, maar nie wou in kom, nie eers op kos (saggies en min). Hier volg raad wat vir my gehelp het.
Ekt by Geno die raad gekry van Rooi Alleen, alhoewel ek nie dit as 'n aanvangsroep gespeel het nie (en effe raad op was met die jakke), het ek die klank aangesit (ongeveer 45 minute nadat ek Vlekke D gespeel het,) so 5minute later het ek klein jakkals distress gespeel en dit was nie 5 minute nie toe hol sy in asof sy familie van Usain Bolt is. Ek het geblaf en geskreeu en gefluit, syt eers reg langs my roeper gestop waar ek haar toe geskiet het.
My lig was op sterk dim, wat altyd help as jy slimmerige jakkalse het. (Ek is nog nie so gelukkig om nagsig te he nie... maar die dimmer werk goed genoeg)
Ekt raad by iemand gekry dat jy 'n storie moet vertel. My storie opgesom:
1: Familie skree (Vlekkie D)
2: Kos saggies
3: Rooi alleen betree jakkals se kerngebied
4: Jakkalsie distress asof die alleen jakkals agter die kos aan was en nou die kleintjies bedreig.
5: Hang haar op my bakkie.
Ek hoop dit werk vir jou ook! Laatweet as sy geval het.
Sien uit om te hoor wat vir ander manne gewerk het.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ek het vir n paar maande met n reun en teef gesukkel. Ek kon nie nader as 600m aan hulle kom nie asgevolg van die terein waar hulle was. As ek roep, kon ek net nou en dan hulle sien, maar hulle kom nie nader nie. Toe kry ek raad by Taffie.
Hy het aan beveel dat ek roep en wag tot ek hulle die eerste keer sien. Pak op en beweeg so 300m van jou staanplek af weg en moet nie weer die lig aansit nie. Gee hulle n uur kans en sit die lig vol aan. Daai twee het uit gekom tot waar die roeper die eerste keer gestaan het sonder om weer te geroep het. Ek het die teef eerste gekry en seker so 10min later die reun wat daar rond gedwaal het.
Miskien n fout wat ek gemaak het, was om elke keer op die selfde plek gestaan het.

Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Stoffel van Dyk
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Mon Aug 25, 2014 10:50 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dis n lekker tip daai. Ek het al baie gewonder wat gebeur as jy oppak en ry. Moes jy nie net nog 5minute langer gewag het nie? Ek het ook al die entjie verder skuif en weer roep gedoen en dit het gewerk. Moet bieg dat dit eintlik meer toevallig was as wat dit deel van n plan was.
Groete
Stoffel
Groete
Stoffel
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Goei Dag... ek sukkel om hul uit lang gras en bos in pad te kry... bosveldplaas.. hul skreeu 100m vanaf pad.. kan nie nader nie dis te ruig..eks in hul kern gebied... het die helper jong teef gekry maar res sit net by nes..en lag vir my.. daars n water krip 150m pad af... min oop spasie seker 30m raduis... dis so ruig daar ek kan nie soek nie.. ek moet hul in pad kry...pad maar nou 8m wyd... of by krip... iemand my dalk raard gee asb... dagroep???? daars
kleintjies jy hoor hul. dankie... sorry as ek vorige ouens in die rede val
kleintjies jy hoor hul. dankie... sorry as ek vorige ouens in die rede val
Last edited by naas222 on Mon Dec 18, 2017 8:41 am, edited 1 time in total.
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
goeie mre..
wat vi my gewerk het is vroeg ogeend
naby di nes gan sit..sit jou roeper uit ni te ver ni 50m
wag 10 min stilte en sit elsneus op.of hulle
andwoord of ni sit dood stil hulle daag sommer nou op..kamofleer jou self goed en hou wind
goed dop..ek kon teef met 4 kleintjiez so uithaal
wat vi my gewerk het is vroeg ogeend
naby di nes gan sit..sit jou roeper uit ni te ver ni 50m
wag 10 min stilte en sit elsneus op.of hulle
andwoord of ni sit dood stil hulle daag sommer nou op..kamofleer jou self goed en hou wind
goed dop..ek kon teef met 4 kleintjiez so uithaal
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
dankie... ek kan nie in bos en gras in nie.. dis sekelbos bebos en gras is lank.. mens hoogte lank... sal in pad moet sit...sal maar as ek skat waterkrip 150m van nes is.. tussen nes en water moet sit... meer water se kant toe dan weet ek hul kan net van een kant af kom dat ek nie te veel hoef te beweeg nie...nou hoe hard op foxpro inferno.. hy gaat tot by 20 sterkte... elsneus hard 15 of sag 8.. ek binne 120m van nes... of dalk net n hasie op 12... hasie of elsneus... omdat naby nes.. of pup distress.. nee moer nou raak dit weer ingewikkeld.. pup distress dalk net ouers... kos dalk hele familie... elsneus dalk net kleintjie... wie kies jy...wat kies jy... opsies maak my gek... dankie
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Vir daai lang gras probleem koop ek 'n bakkie hoender lewers by die supermark en sit dan die oop bakkie in die pad dit het al 'n hele klomp jakkalse uit die gras gekry in die pad hier by ons waar ek skiet het ek maar baie te doen met lang gras hierdie tyd van die jaar ek het al selfs rou vleis wat ek in die cooler boks vergeet het gebruik om hulle in die oopte te kry
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie... hoe ver van roeper die vleis met n pikante klankie.
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Roep eerder te min as te veel en eerder te sag as te hard
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
dankie manne.... sal eers volgende naweek by daai plaas uitkom... miskien sluit ek 2017 mooi af of begin 2018 met n paar... voorspoed en n geseende jaar vir jul almal
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- stefan.bester3
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
More manne.
1: Lugdruk - Ons weet dat wanneer die lugdruk te laag is of skielik sak die jakke nie loop nie. Nêrens is daar ñ lekker aanduiding van ideale lugdruk wanneer mens jakke jag nie. Het iemand dalk so aanduiding van wat ideale lugdruk is vir jakkalse skiet?
1: Lugdruk - Ons weet dat wanneer die lugdruk te laag is of skielik sak die jakke nie loop nie. Nêrens is daar ñ lekker aanduiding van ideale lugdruk wanneer mens jakke jag nie. Het iemand dalk so aanduiding van wat ideale lugdruk is vir jakkalse skiet?
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
nie te naby nie seker so 20 tree verder wil hom nie te naby aan die roeper hê nienaas222 wrote:Dankie... hoe ver van roeper die vleis met n pikante klankie.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
As jy jou aan elke, dalk negatiewe, faktore steur........gaan jy nooit inni veld kom nie.stefan.bester3 wrote:More manne.
1: Lugdruk - Ons weet dat wanneer die lugdruk te laag is of skielik sak die jakke nie loop nie. Nêrens is daar ñ lekker aanduiding van ideale lugdruk wanneer mens jakke jag nie. Het iemand dalk so aanduiding van wat ideale lugdruk is vir jakkalse skiet?
Die regte pro manne kan n jakkals laat inkom met klank combos....al is hy traag agv buite faktore.
Ek al jakke geskiet in lae druk, hoë druk, reen, droog, volmaan, donkermaan, kwê-kwê haas, jakkals klanke......selfs n baba se ge huil klank.......EN DAN OOK IN AL BOGENOEMDE FAKTORE GEBLANK OOK.
Maar ek leer nog.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Ha ha lekker Baas Cobb.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- stefan.bester3
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie Cobus!
Dalk kan jy help met ñ nuwe vraag:
Combos! Is dit staatsgeheime of is hier van julle wat julle combos sal deel? Kom ons sê Combos wat vir julle werk die tyd van die jaar. DES 2017.
Geno het op my vorige post goeie raad gegee, maar sal graag nog by ander wil leer.
Groete
Dalk kan jy help met ñ nuwe vraag:
Combos! Is dit staatsgeheime of is hier van julle wat julle combos sal deel? Kom ons sê Combos wat vir julle werk die tyd van die jaar. DES 2017.
Geno het op my vorige post goeie raad gegee, maar sal graag nog by ander wil leer.
Groete
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
As jou combos werk en jou n kompeterende voordeel in die mark gee....gaan jy dit deel?
Ek glo n combo moet aanpas in of by die jakkals se siklus waarin hy homself bevind...Des 2017...kleintjies loop al hoe verder v neste af,,moer nuuskierig maar wel versigtig.
My klanke en combos in Suid Gauteng...gaan nie vir jou werk in in die disco capital noord Vrystaat of 1 stel per 1000ha Karoo nie.
Dis maar my siening.....kom ons hoor eerder wat die pros sê.
Cheers
Ek glo n combo moet aanpas in of by die jakkals se siklus waarin hy homself bevind...Des 2017...kleintjies loop al hoe verder v neste af,,moer nuuskierig maar wel versigtig.
My klanke en combos in Suid Gauteng...gaan nie vir jou werk in in die disco capital noord Vrystaat of 1 stel per 1000ha Karoo nie.
Dis maar my siening.....kom ons hoor eerder wat die pros sê.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- stefan.bester3
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Verstaan. Dankie inelkgeval vir jou insette. Dit sal interessant wees om te sien watse raad hier uit kom. Eks nie hier om enige iemand se werk te vat nie. Wil net graag deur middel van ervaring by ander leer wat kursusse jou nie leer nie.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
more manne.
terwyl op combos... is dit standaard combos.. of bou jul self die combo met n tipe musiek program?
terwyl op combos... is dit standaard combos.. of bou jul self die combo met n tipe musiek program?
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
doekvoet+ sal dinge ook baie makliker maak
baklei4 gemeng met kos
enige worstel of skarrel gemeng met kos.
cyotepup gemeng met kos.
onthou jakkalse is nuuskierig, byt dit uit! probeer iets anders, as niks inkom, meng groukat grom met kwe kwe haas, miskien werk dit.
en natuurlik, LUISTER wat vlekkie vir jou se as hy antwoord

HOU HOM DAAI DIKTE
- stefan.bester3
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Jun 07, 2015 9:13 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Dankie Cassie! Waardeer dit baie!
Dankie vir die raad. Sal moet spaar vir kwe kwe haas!
Dankie vir die raad. Sal moet spaar vir kwe kwe haas!
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 2018 Jakkals jag Tips en Vrae
Lekker om te weet Calvinia is nog staande!cassie_calvinia wrote:doekvoet+ sal dinge ook baie makliker maak
baklei4 gemeng met kos
enige worstel of skarrel gemeng met kos.
cyotepup gemeng met kos.
onthou jakkalse is nuuskierig, byt dit uit! probeer iets anders, as niks inkom, meng groukat grom met kwe kwe haas, miskien werk dit.
en natuurlik, LUISTER wat vlekkie vir jou se as hy antwoord
Sent from my SM-G950F using Tapatalk