Goeie middag almal.
Ek vra ten wille van 'n oom wat ek ken.
Die oom se oupa is al talle jare gelede dood en niemand het belang gestel aan sy wapens nie. So het dit in die kluis gelê en stof opgaar. Nou is dit al seker 10 jaar vandat die lesensies verval het. Nou het die wapens by hom uitgekom en hy wil hulle graag wettig maak. Is dit moontlik?
Vervalde lesensie.
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Vervalde lesensie.
Ek neem aan die "oupa" het reeds die wit lisensie kaartjies gekry vir sy wapens?
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Vervalde lesensie.
Sover ek weet is dit nog die groene. Ek dink die oom sal maar inhandig vir vernietiging.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Vervalde lesensie.
Ben, as dit groen kaartjies is, het hulle nie verval nie. Die vraag is eerder wie die eksekuteer van die boedel was, want hy gaan die papierwerk moet doen vir die aansoek.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Vervalde lesensie.
Dit hang ook af watse wapens dit is. Indien dit nie werd is om te hou nie, bv n ou .38 of .32 rewolwer, .303, moeg haelgeweer etc is dit dalk beter om dit vir n wapensmit te neem vir vernietiging/ deaktivering as hy dit wel bloot vir sentiment wil hou.
As hy nou op n stel Holland Royal .465s sit is dit wel die moeite werd om n aap of 6 uit die hoed te trek om hulle wettig te hou.
As hy nou op n stel Holland Royal .465s sit is dit wel die moeite werd om n aap of 6 uit die hoed te trek om hulle wettig te hou.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44