.22LR loop inskiet??
- Vergo10
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Mon Jul 14, 2014 3:20 pm
.22LR loop inskiet??
Dagsê. Ek't nou deur 46 search pages gegaan en kry nie die antwoord vir my vraag. Die manne op die wêreld weie web meen dat jy dit nie hoef te doen maar ek wil graag hoor wat sê die Jaracal manne. So, eerstens het ek na wat vir my gevoel het 'n lang wag was, goedkeuring gekry vir my CZ .22LR Evo, wag nou vir die kaartjie. Dus dan nou my vraag: Is die nuwe loop inbreek prosedure vir die .22LR dieselfde as vir senterslag kalibers?
Howa .308 Std 22", Howa .243 Bull 24", CZ 455 Evo Varmint 20.5", 300WSM Mod70 Supergrade
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .22LR loop inskiet??
Druk is baie laag op 'n .22 en net loodprojektiele word geskiet. Ek sou die loop net deeglik skoonmaak voor gebruik en dan skiet soos normaal. Loop verhitting is ook minimaal en daarom word die dryfmiddel neerslag nie so vasgebrand soos met sentervuur gewere nie. Was op die koeëls gee direk smering met elke skoot.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Vergo10
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Mon Jul 14, 2014 3:20 pm
Re: .22LR loop inskiet??
Dankie oom. Dit is maar wat ek verwag het. Ek sal maar ook soos die algemene inligting dui, nie na elke skiet sessie skoonmaak maar slegs wanneer akkuraatheid beinvloed word. Ek neem aan presies dieselfde geld wanneer ek van ammo verander en maar 'n boksie of twee eers moet uitskiet om te sien of die geweertjie van die spesifieke ammo hou.
Howa .308 Std 22", Howa .243 Bull 24", CZ 455 Evo Varmint 20.5", 300WSM Mod70 Supergrade
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: .22LR loop inskiet??
Ek maak n 22 skoon, soos n senterslag, wanneer ek hom eerste keer kry en nooit weer.
As ek die wapen langer as 3 maande nie gaan skiet druk ek n plastiek borsel 3 keer deur en dan n olie lappie so 5 keer.
Ek maak nie, op die staduim, die teikenskiet gun skoon tussen verskillende ammunisie omdat ek nie n verskil sien.

Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: .22LR loop inskiet??
In my opinie settle 'n .22 loop na ongeveer 1000 skote, as jy weet wat jy doen en die kans wil waag kan jy oplees oor handlapping en barrel polishing.
Dis nie iets wat ek doen nie maar daar is van die top .22 skuts in SA wat dit wel doen en hulle gewere skiet baie mooi.
Dis nie iets wat ek doen nie maar daar is van die top .22 skuts in SA wat dit wel doen en hulle gewere skiet baie mooi.
Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1874
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: .22LR loop inskiet??
Iets wat meeste akkurate .22 gewere seker doen, is om minder akkuraat te wees direk na 'n skoonmaaksessie. Die skoon loop vat so 20-50 skote voor hy weer op sy beste skiet.
Ek sien die nut van "handlapping" in 'n loop. Ek glo nie dat skiet alleen 'n .22 loop juis merkbaar gaan poleer of "inskiet" nie.
Ek sien die nut van "handlapping" in 'n loop. Ek glo nie dat skiet alleen 'n .22 loop juis merkbaar gaan poleer of "inskiet" nie.
- Vergo10
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Mon Jul 14, 2014 3:20 pm
Re: .22LR loop inskiet??
Ek necropost so 'n bietjie. Ek het toe die Evo gekry en was bietjie baan toe verlede week. Geweer is toe sommer lekker akkuraat uit die boks en gee toe skote 5 tot 20 van nuwe loop hierdie groepering. Geskiet met CCI HP subsonics.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa .308 Std 22", Howa .243 Bull 24", CZ 455 Evo Varmint 20.5", 300WSM Mod70 Supergrade
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .22LR loop inskiet??
As dit 50m is dan is dit baie goed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: .22LR loop inskiet??
Baie netjies Vergo!!! 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: .22LR loop inskiet??
Pragtige geweer!
- Vergo10
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Mon Jul 14, 2014 3:20 pm
Re: .22LR loop inskiet??
Dankie julle. Oom Marius ek moet sê ek dink ekt die lotto geslaan met die geweertjie....groepering is presies so op 25m en 50m met die subs, standard en high velocities waarmee ek nou al gespeel het. Slegs een of twee flyers. Bygesê, my waarlike trots is toe my poplap my nie meer skietkans wou gee nie. Nadat sy al n paar keer gekuier het op die baan, was dit haar eerste keer agter die sneller. Paar snyers ook geskiet......Ek dink ek sal moet budget vir haar baantyd 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa .308 Std 22", Howa .243 Bull 24", CZ 455 Evo Varmint 20.5", 300WSM Mod70 Supergrade
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .22LR loop inskiet??
Baie trots lyk dit my. Tien uit tien vir die veiligheidstoerusting. Ek sukkel met die doofheid en sommige is te wyte aan skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br