Hi Almal, byvorbaat verskoning vir my gemengde taal onder.
Ek wil graag vir my CZ 75 'n fibre optic korrel (front site) op sit sodat die ouer oe dit bietjie makliker kan optel. Die huidige rorrel is net aan die slide ge-pin. Hoe moeilik is dit om af te haal en die nuwe korrel op te sit? Waar koop ek so 'n fibre optic korrel en hoe kry ek dit weer aan die slide vas?
Enige raad sal waardeeer word.
Dankie.
Fanie
Fibre optic vir CZ75
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Fibre optic vir CZ75
Jizni.co.za
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum