My pa se eerste Nyala

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
gaaf

My pa se eerste Nyala

Post by gaaf »

My pa jaga al van dat hy 9 jaar oud is, hy het al die geleentheid gehad om alles te kan skiet wat daar te skiet kon wees, en het self die 2de plek op Roland Ward beklee met 'n kneuwel van 'n Lechwe. Maar hy het egter nog nooit 'n Nyala en Gemsbok geskiet nie, en dan kamelperd, maar hy wil nie graag kameelperd skiet nie.

So het hy die jaar die geleentheid gekry om sy eerste Nyala te skiet, en hy was om trent trots op homself. Ek en my broer het beide die geleentheid saam hom geniet. Hy was 27" so amper 'n trofee.

Dit was great pa ons het dit baie geniet saam jou!

Ek moet byse, daai biltong was vir my baie lekkerder as kudu!

Groete

Gawie

http://i1138.photobucket.com/albums/n52 ... ns/080.jpg
gaaf

Re: My pa se eerste Nyala

Post by gaaf »

User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: My pa se eerste Nyala

Post by marno »

Baie mooi bok Gawie!! Se baie geluk vir die oom.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
gaaf

Re: My pa se eerste Nyala

Post by gaaf »

Dankie, net jammer hulle het die fot nie so mooi geneem nie, ek was nie daar nie, so kon hulle nie ronde order nie.
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: My pa se eerste Nyala

Post by marno »

Ag toemaar ou maat!  Ten minste is die bewyse da dat die bok geval het.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
gaaf

Re: My pa se eerste Nyala

Post by gaaf »

Baie waar ne!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: My pa se eerste Nyala

Post by Francois Marais »

Gawie

Baie mooi bul....baie geluk.


Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My pa se eerste Nyala

Post by Gerhard »

Francois Marais wrote: Gawie

Baie mooi bul....baie geluk.


Mooi loop
Francois
+1

Baie geluk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
grumpy

Re: My pa se eerste Nyala

Post by grumpy »

Baie mooi. Hoop sy droom word bewaarheid om alles te skiet wat hy nog nie geskiet het nie.

Ek het die jaar nou begin met my seun. Sy eerste bok was n Rooibok ooi. Sy volgende bok sal hopenlik n Blesbok wees. Ek moet maar dat ons skiet wat die begroting toelaat.
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: My pa se eerste Nyala

Post by Monrique (SJ) »

Spoggerig en baie mooi!!

Groetnis
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: My pa se eerste Nyala

Post by Dawid »

Baie geluk aan jou Pa met sy Njala. Dit bly darem maar n mooi bok.

Dis uitstekend dat julle jong manne dit saam hom kon meemaak
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: My pa se eerste Nyala

Post by PITSMIT »

se vir die oom dis n pragtige bul.  baie geluk

wie se mens moet jonk wees om n eerste te deel.  maak nie saak wanneer nie dit bly n besondere voorreg

ek wens ek kon nog sulke oomblikke met my pa deel maar dis nie meer moontlik nie

baie geluk julle

groete
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: My pa se eerste Nyala

Post by .::Alwyn-U::. »

LEKKKKKKKER! ;D ;D
Post Reply